Battery

'n Battery is 'n toestel van een of meer elektrochemiese selle in dieselfde houer wat elektrisiteit deur 'n chemiese reaksie ontwikkel.

Battery
'n Litium-battery

Batterye kan vir eenmalige gebruik of herlaaibaar wees. Batterye vir eenmalige gebruik word dikwels aangewend in handwerktuie of ander draagbare toestelle. Herlaaibare batterye is een van die min maniere om elektriese energie te stoor en hulle word daarom vir etlike jare reeds in motorvoertuie gebruik, maar hulle is swaar en die energiedigtheid is nie groot nie. Draagbare telefone het die behoefte aan herlaaibare batterye vergroot, en daarom navorsing op dié gebied versnel.

'n Besondere vorm van 'n battery is die brandstofsel.

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

ElektrisiteitElektrochemiese sel

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LettergreepLys van nedersettings in Suid-AfrikaSwawelGriekwa-AfrikaansLys van Afrikaanse rolprenteMalariaHomoniemVrymesselarySaartjie BaartmanVoëlWoordeskatWieg van die MensdomVerstedelikingGeskiedenis van die BoererepubliekeNapoleon BonaparteRobbeneilandKorrupsieSkaapLys van Suid-Afrikaanse musikanteDansSinoniemOutismeGenadedoodVerlede tydKaliumSuikersiekteKoue OorlogArabies-Israeliese konflikLewerMieliestronkSuid-Afrikaanse Nasionale ParkeVaste stofWoordsoortMarsLieweheersbesieAfrikaansMIVNierversakingBruin menseHoofstadSlag van BloedrivierAnglo-BoereoorlogGreen PornoSomerBloedsomloopstelselWaterbesoedelingMobutu Sese SekoLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsKindersiektesSydneyGeboorteViëtnamoorlogParasitiese siektesYsterInvloed van vigs op die ekonomieMisdaadromanBynierRonelda Kamfer1990Aarde se atmosfeerDirekte en Indirekte redeAbstraksie (rekenaarwetenskap)BybelHorlosieAtletiekDemokratiese AlliansieGasDigvormGrondNiemetaalVerkoueFamilie (verwantskap)KoolstofdioksiedDwelmmiddelMaagsweerTydsoneBevolking🡆 More