Aspoestertjie

Aspoestertjie of in Engels, Cinderella, is 'n sprokie deur Charles Perrault.

Dit is vir die eerste keer anoniem gepubliseer in Parys in 1697 as Histoires ou contes du temps passé (Stories of verhale van lank gelede), 'n bundel van agt feëverhale deur Perrault.

Aspoestertjie
'n Franse uitgawe
Aspoestertjie
Jules Massenet se opera Cendrillon

Die storie handel oor 'n mishandelde dogtertjie wat, met die hulp van haar fee peettante, na 'n dansparty met 'n pampoenkoets reis. Sy vlug van die bal teen middernag en verloor haar glas dameskoentjie. 'n Prins, wat op haar verlief geraak het, vind haar verlore skoentjie en gebruik dit om haar op te spoor.

Soortgelyke Europese verhale kan in Bonaventure des Periers's (New Recreations and Joyous Games) (1558) gevind word. Die Broers Grimm se weergawe van Aspoesterjie was "Aschenputtel", in die bundel Children's and Household Tales (1812).

Sprokies soortgelyk aan Aspoestertjie bestaan in Chinese, Indiese, Afrika, Javanese, Australiese en Japannese letter- en volkskunde. Die verhaal is menige kere verwerk vir teater, rolprente, televisie en ander media.

Verwysings

Tags:

ParysSprokie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PersoonlikheidHemelvaartsdagBayer 04 LeverkusenKlimaatsverandering in Suid-AfrikaNatuurbewaringDuitsDuitslandRenosterIdioomWapen van Suid-AfrikaVerkleinwoordDiepaartromboseGrondwetLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsMikro-ekonomieOranjerivierRonelda KamferMineraalTweede WêreldoorlogAfvalbestuurGeskiedenis van Suid-AfrikaDolfynKaapstadLyfstraf in skoleByvoeglike naamwoordKongo-krisisReënvalbepalingEienaamAfghanistanKaliumVlagterminologieSelfmoordBaarmoederDistrik SesBeesagtigesLys van nedersettings in Suid-AfrikaVaste stofMiddeleeueHidroulikaNarsismeEkotoerismeLeonardo da VinciJeuksiekteAfrikaansAnglisismeAarverkalkingGroot TrekGriepSatellietNasionale VrouedagTrekarbeidEnergieSteve BikoErfenisGroepsgebiedewetSikloonXenofobieDermpoliepTransatlantiese slawehandelNierversakingEkonomiese sektorVars waterDieregeluideRugbywêreldbeker 2023Simfonie-orkesWaterkringloopMisdaadromanNapoleon BonaparteKonsentrasiekampGemeenskapVioolVoedselverwerkingAfrikaanse WikipediaKontrasBipolêre gemoedsteuring🡆 More