Arabies: Taal

Arabies (العَرَبِية‎, al-ʻarabiyyah luister (hulp·inligting) of عربي ,عربى‎ ʻarabī luister (hulp·inligting)) is die taal van die Arabiere, wat ook die hooftaal in Noord-Afrika, die Midde-Ooste en die Horing van Afrika is.

    Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Arabiere.

Dit is 'n Semitiese taal wat deur 242 miljoen mense as hulle moedertaal beskou word en deur vele meer as ampstaal en/of liturgiese taal aangewend word. Dit word as sesde werkstaal van die Verenigde Nasies erken. Arabies is die amptelike taal van 28 lande, die derde meeste naas Engels en Frans. Daarbenewens is dit 'n belangrike minderheidstaal in lande soos Iran en Turkye. Arabies word in die Arabiese alfabet geskryf.

Arabies
العَرَبِية / عربي ,عربى
ʻarabī / al-ʻarabiyyah 
Uitspraak: [alʕaraˈbijja], [ˈʕarabiː]
Gepraat in: Vlag van Algerië Algerië
Vlag van Bahrein Bahrein
Vlag van Djiboeti Djiboeti
Vlag van Egipte Egipte
Vlag van Eritrea Eritrea
Vlag van Ethiopië Ethiopië
Vlag van Gambië Gambië
Vlag van Irak Irak
Vlag van Iran Iran
Vlag van Israel Israel
Vlag van Jemen Jemen
Vlag van Jordanië Jordanië
Vlag van Katar Katar
Vlag van Koeweit Koeweit
Vlag van Libanon Libanon
Vlag van Libië Libië
Vlag van Mali Mali
Vlag van Marokko Marokko
Vlag van Mauritanië Mauritanië
Vlag van Oman Oman
Palestinian flag Palestynse Owerheid
Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië
Vlag van Sirië Sirië
Vlag van Soedan Soedan
Vlag van Somalië Somalië
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Vlag van Suid-Soedan Suid-Soedan
Vlag van Tanzanië Tanzanië
Vlag van Tsjad Tsjad
Vlag van Tunisië Tunisië
Vlag van Turkye Turkye
Vlag van Verenigde Arabiese Emirate Verenigde Arabiese Emirate
Vlag van Wes-Sahara Wes-Sahara 
Gebied: Noord-Afrika en Wes-Asië
Totale sprekers: 242 miljoen 
Rang: 5
Taalfamilie: Afro-Asiaties
 Semities
  Wes-Semities
   Arabies 
Skrifstelsel: Arabiese alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Flag of the United Nations Verenigde Nasies
Arabies: Taal Afrika-unie
Organisasie van Islamitiese Samewerking
Arabies: Taal Arabiese Liga
Vlag van Algerië Algerië
Vlag van Bahrein Bahrein
Vlag van Djiboeti Djiboeti
Vlag van Egipte Egipte
Vlag van Eritrea Eritrea
Vlag van Irak Irak
Vlag van Israel Israel
Vlag van Jemen Jemen
Vlag van Jordanië Jordanië
Vlag van Katar Katar
Vlag van Koeweit Koeweit
Vlag van Libanon Libanon
Vlag van Libië Libië
Vlag van Marokko Marokko
Vlag van Mauritanië Mauritanië
Vlag van Oman Oman
Palestinian flag Palestynse Owerheid
Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië
Vlag van Sirië Sirië
Vlag van Soedan Soedan
Vlag van Somalië Somalië
Vlag van Tsjad Tsjad
Vlag van Tunisië Tunisië
Vlag van Verenigde Arabiese Emirate Verenigde Arabiese Emirate
Vlag van Wes-Sahara Wes-Sahara
Gereguleer deur: Instituut vir Arabies
Taalkodes
ISO 639-1: ar
ISO 639-2: ara
ISO 639-3: ara 
Verspreiding van Arabies
Arabies: Taal
Die woord al-ʻarabiyyah geskryf in die Arabiese alfabet
Arabies: Taal
Verspreiding van Arabiese dialekte
Arabies: Taal
██ Arabies is die enigste amptelike taal

   Arabies is 'n amptelike taal

   Arabies 'n amptelike taal, maar 'n minderheid

Arabies: Taal
Stilhouteken in Arabies

Arabies bevat verskeie dialekte, waarvan Egiptiese Arabies die belangrikste is. Amper elke Arabiestalige land beskik oor sy eie dialek. As gevolg van die Arabiese diaspora (verspreiding) het die Arabiese taal ook in lande soos Argentinië, Brasilië, Frankryk, Italië en Spanje gevestig geraak.

Arabies is die liturgiese taal van Islam en byna elke Moslem verstaan Arabies en kan die Arabiese alfabet lees. Dit was die profeet Mohammed se moedertaal en die Koran is in Arabies geskryf. Daarbenewens gebruik Arabiese Christene ook Arabies en Maltees, die amptelike taal van die merendeels Rooms-Katolieke Malta. Maltees het uit 'n Arabiese dialek ontwikkel.

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Arabies: Taal 
Wiki
Sien gerus Wiki se uitgawe in Arabies

Tags:

Al arabic.oggAmptelike taalArabi.oggArabiereArabiese alfabetEngelsFransHoring van AfrikaIranLêer:Al arabic.oggLêer:Arabi.oggMidde-OosteMoedertaalNoord-AfrikaSemitiese taalfamilieTaalTurkyeVerenigde NasiesWikipedia:Mediahulp

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VennootskapBosvarkEllipstekenKaartDokterWright-broersSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Nag van die lang messeMantisYsterMassaSamestellingAardkorsApartheidSeksualiteitUitwerking van klimaatsveranderingMadison IvyBeurtkragArabies-Israeliese konflikRugbyGestremdheidKarakteriseringWieg van die MensdomKatOm-te-infinitiefkonstruksieSuikersiekteDieregeluideSatellietfotoHond1990Ramsar-vleilande in Suid-AfrikaAustraliëLeah van NiekerkNoord-KaapSuid-Afrika-WetBreinkaartSuid-Afrikaanse randLys van myne in Suid-AfrikaRenosterOligopolieOlimpiese SomerspeleSprokieAnrich HerbstTafelbergKlein-KarooOnomatopeeHartseerAnneli van RooyenRookgewoonteSpringbokWikimedia-stigtingNatuurlike hulpbronKaliumBoelieryGrondbesoedelingSpinnekopSelfmoordMandalaApostoliese GeloofsbelydenisOogproblemeMenseregtedagSelfoonFacebookNiersteenPerdebyeHefboomMangelontstekingVryheidsmanifesVerbondsarkGeboorteMierWet op Bantoe-onderwysEerste Wêreldoorlog🡆 More