Sanger Appel: Afrikaanse sanger

Appel (gebore Christoph Kotzé) is 'n Afrikaanse sanger en liedjieskrywer vanaf Brits, Noordwes.

Appel
GeboortenaamChristoph Kotzé
OorsprongBrits, Noordwes, Suid-Afrika
Beroep(e)Sanger, liedjieskrywer
EtiketteInhoud Huis Musiek

Hy werksaam as liedjieskrywer by die musiekproduksiemaatskappy Appel musiek.

Sy treffer "Boer loop deur my are" verskyn in 2018 op die Maroela Media-Top-20.

Appel se vyfde vollengte ateljee-album, Patriot (2019), bereik nommer-1 op die trefferlys van iTunes.

Diskografie

As Christoph Kotzé

  • 2009: Sprokie Suid-Afrika
  • 2010: 17

As Appel

  • 2017: Lei my na die water
  • 2018: Boer loop deur my are
  • 2019: Patriot
  • 2021: Hardwerkende Man
  • 2023: Wille Ding

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Sanger Appel DiskografieSanger Appel BronneSanger Appel Eksterne skakelsSanger AppelAfrikaansBritsNoordwes

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Reg tot ‘n gesonde omgewingSiya KolisiMaselsVerantwoordelikheidMIVVryheidsmanifesArabies-Israeliese konflikMenstruasieLettergreepBaälMusiekLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaWaarheid-en-versoeningskommissieNoord-KaapLoftus MaraisInnes en Franna BenadéLetterkundeWoestynPad na jou hartWaatlemoenDierMynbedryf van Suid-AfrikaInentingVerbondsarkFranse RewolusieTrappe van vergelykingDiatomiese molekuulKaapse VlakteVerstedelikingKunsmatige intelligensieOmgewingsbeheerAngssteuringFiela se kind (rolprent)Kolorektale kankerNierversakingKoorsBoelieryOmtrek, oppervlakte en volumeDeelwoordLionel MessiWitbloedselWerkersdagVoegwoordSkaakVerenigde KoninkrykOlimpiese SomerspeleBernice WestWright-broersWinterHartseerNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaMonoloogMasturbasieEnsiklopedieDomkragEkonomiese sektorAluminiumPornografiese akteurThe CranberriesWiskundige terminologieSimboolLys van Griekse mitologiese figureGrondsoorteDiskriminasieMantisLys van kinderspeletjiesMuskeljaatkatTegnologieLNatuurlike hulpbronNarsismeSatellietfotoWisselkoers🡆 More