Ansan

Ansan (Koreaans: 안산시) is 'n stad in Gyeonggi- provinsie, Suid-Korea.

Dit lê suid van die hoofstad Seoel, en is 'n deel van die Seoelse Nasionale Hoofstadgebied. Die bevolking in 2004 was 686 873, met 56 mense per vierkante kilometer. Ansan begrens die see aan die weste, en die stad bevat baie eilande. Ansan word deur middel van spoorweg met Seoel verbind, via Seoel Subway Line 4. Die naam Ansan beteken "rustige berg" in Koreaans.

Ansan
안산시
Ansan

Kaart Vlag
Ansan
Ansan
Wapen
Ansan
 Land Vlag van Suid-Korea Suid-Korea
 Region Sudogwon
 Koördinate 37°19′N 126°50′O / 37.317°N 126.833°O / 37.317; 126.833
 Gestig op 1986
 Oppervlakte:  
 - Totaal 144,78 vk km
 Hoogte bo seevlak m
 Bevolking:  
 - Totaal (2009) 739 493
 - Bevolkingsdigtheid 4 960/vk km
 Tydsone UTC +9

Administratiewe afdelings

  • Sangnok-gu (상록구)
  • Danwon-gu (단원구)

Eksterne skakels

Tags:

2004KoreaansSeoelSuid-KoreaVierkante kilometer

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Selfstandige naamwoordDooie SeeMeervoudRobert SobukweSmeltpuntSlangGevolge van aardverwarming op oseaneLys van landeLys van kinderspeletjiesHartLeonardo da VinciNag van die lang messeVoortrekkermonumentSoogdierAfleiding (taalkunde)IronieWolkSintetiese veselsNasiebouSkildklierKewerKrieketVigsWoestynMensRussiesTydDie GelofteSpringbokkeGenadedoodJo BlackSally EsterhuizenMasjienGodsdiensKoos du PlessisEnsiklopedieItaliaansBernice WestVerkoueDolfynJagluiperdRobbeneilandSnaarinstrumentVerkleurmannetjieQuebecKrugerwildtuinJan de WetKlimaatsverandering in AfrikaVerbuigingMonopolieLeeuSirkelVars waterGerda SteynLys van chemiese elemente volgens atoomgetalVleilandSeevlakEugenetikaNatriumperoksiedKontinentSinoniemMaroela MediaOrganisasie sonder winsoogmerkErfenisdag (Suid-Afrika)EienaamProvinsies van Suid-AfrikaHeelgetalIntensiewe vormTrigeminale neuralgieBestuiwingAbsolute monargieAlliterasieAfvalbestuurLieweheersbesie🡆 More