Anneli Van Rooyen: Afrikaanse sangeres

Anneli van Rooyen (gebore 25 Februarie 1961) is 'n bekende Afrikaanse sangeres.

Sy is in 1979 as die algehele wenner van die ATKV se Crescendo aangewys. Van haar treffers sluit in: Sewe sakke sout, Neem my op vlerke, Seemeeu!, Ek lewe en Seënbede.

Anneli van Rooyen
Gebore25 Februarie 1961 (1961-02-25) (63 jaar oud)
Pretoria
Beroep(e)Sangeres
InstrumenteStem
Jare aktief1979 – nou

Van Rooyen ly aan trigeminale neuralgie, 'n toestand wat tot ernstige pyn aan die regterkant van haar gesig lei. Sy het al verskeie breinoperasies ondergaan om die toestand te behandel.

Op 26 Januarie 2020 is Anneli ook ingehuldig as 'n lewende legende in die Suid-Afrikaanse legendesmuseum. Sy was een van slegs 20 legendes van wie daar ook 'n borsbeeld gemaak is.

Diskografie

  • Neem My Saam, 1980
  • Ken Jy My?, 1982
  • Kleinverlang, 1983
  • Ek Wil Jou Ken, 1984
  • Ek Lewe, 1986
  • Vanaand Gaan Die Volkies Koring Sny, 1988
  • Soos Ou Vriende, 1988
  • Voel Die Lewe, 1989
  • Ek Glo, 1990
  • Daar´s Musiek, 1992
  • Meer En Meer, 1996
  • Treffers Op Versoek, 1998
  • Halleluja, 2002
  • Seënbede, 2003
  • Weerklink Halleluja, 2003
  • Nogtans sal ek sing, 2015

Verwysings

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

Anneli Van Rooyen DiskografieAnneli Van Rooyen VerwysingsAnneli Van Rooyen Sien ookAnneli Van Rooyen Eksterne skakelsAnneli Van Rooyen1979ATKVAfrikaansCrescendo

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Suider-Afrikaanse soogdiereKoringNag van die lang messeHeupKunsmatige intelligensieStresAarverkalkingSirkelLys van Suid-Afrikaanse skrywersWynand StrydomOnderwys in Suid-AfrikaKameelSoogdierGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaTropiese sikloonFopnuusWoestynWortelGoogle TranslateTuisbladPad na jou hartFrankrykNederlandsAssonansieLys van Suider-Afrikaanse varswater visfamiliesDiepaartromboseSwartwitpensGeestesgesondheidMIVVraag en aanbodSirkusKweekhuiseffekElektriese geleierNicola HanekomAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidRenteWes-KaapMaagdelikheidAllan BoesakTsoenamiJeugdagArgitektuurMalariaKoolhidraatJode in Suid-AfrikaJohannesburgNarsismeJaarLys van oseane, seë en mereAluminiumVerkleinwoordSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Alice MunroAppel (sanger)JavaScriptKrugerwildtuinEekhoringSelfvertroueSosiale mediaKniePapegaaieZack du PlessisAkroniemJansenvilleWet op Bantoe-onderwysInfeksieMiddelmisbruikMartin Luther King jr.MasturbasieRina HugoNemunasNiemetaal🡆 More