Aan-aan is 'n speletjie wat deur kinders gespeel word.
In Engelse variante van die spel begin een kind die spel deur sy maatjie aan te raak met die woorde "Tag! You're it!" (ek merk jou, jy's aan). Die deelnemer wat "aan" is moet sy maats rondjaag en probeer om aan een van hulle te vat, en sodoende as "aan" te merk. Sodra die een wat "aan" was 'n nuwe deelnemer as "aan" merk, is hy self nie meer "aan" nie en moet hy spore maak om uit die nuwe "aan"-maatjie se pad te bly.
Daar is verskeie variasies op die spel, onder andere:
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Aan-aan, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.