A, a is die eerste letter in die Latynse alfabet en ook die eerste klinker.
Latynse letter A | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|
Latynse alfabet | ||||||
A | B | C | D | E | F | G |
H | I | J | K | L | M | N |
O | P | Q | R | S | T | U |
V | W | X | Y | Z |
In Afrikaans word die letter uitgespreek as "aa". Die letter is afgelei van die Griekse letter alfa (α), wat ook die Latynse klankwaarde /a/ en /a:/ gehad het. Die letter is ook verwant aan die piktogram van 'n os se kop in die Proto-Semitiese âlep (os) en die Egiptiese hiëroglief.
In Navo se internasionale spellingsalfabet word "A" uitgespreek met die woord "Alfa".
Egiptiese hiëroglief van 'n os se kop | Proto-Semitiese ossekop | Fenisiese aleph | Etruskiese A | Griekse alpha | Romeinse A |
---|---|---|---|---|---|
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article A, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.