2012: Jaar

◄ ◄ | ◄ | 2007 | 2008 | 2009 | 2010 | 2011 | ◄ 2012 ► | 2013 | 2014 | 2015 | 2016 | 2017 | ► | ► ►

2012
| 20ste eeu | 21ste eeu | 22ste eeu |

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:2012
2012: Jaar Kalenders  
2012: Jaar
Neil Armstrong oorlede op 25 Augustus
Gregoriaanse kalender 2012
MMXII
Ab urbe condita 2765
Armeense kalender 1461

ԹՎ ՌՆԿԱ

Chinese kalender 4708 – 4709

戊卯 – 己辰

Ethiopiese kalender 2004 –2005
Hebreeuse kalender 5772 – 5773
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 2067 – 2068
- Shaka Samvat 1934 – 1935
Irannese kalender 1390 –1391
Islamitiese kalender 1433 –1433


Die jaar 2012 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 12de jaar van die 21ste eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.

Die Verenigde Nasies het die jaar as die jaar van samewerking verklaar om die belangrikheid van sosio-ekonomiese samewerking te beklemtoon. In besonder om klem te lê op die verligting van armoede. Dit is ook as die jaar van Hernubare energie vir almal verklaar.

Die vyfde en laaste siklus van die Maya se kalender het teen einde 2012 uitgeloop. Sommige mense het geglo dat dit die einde van die wêreld sou wees.

Gebeure

2012: Jaar 
Riaan Cruywagen, die bekende nuusleser tree uit na vier dekades se diens.
2012: Jaar 
Die openingseremonie van die Olimpiese Spele in Londen.

Geboortes

  • 24 Januarie – Prinses Athena van Denemarke, Deense prinses.
  • 23 Februarie – Prinses Estelle van Swede, Sweedse prinses.

Sterftes

2012: Jaar 
Whitney Houston oorlede op 11 Februarie
2012: Jaar 
Donna Summer oorlede op 17 Mei
2012: Jaar 
Oscar Niemeyer oorlede op 5 Desember

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

1912200220072008200920102011201320142015201620172022

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MohammedHomofoonMusiekSwart menseSlag van Cuito CuanavalePampoentjiesBlaarMerinoKunsGrondwetGolf (fisika)KlimaatveranderingMonopolieTsoenamiKunselementeMalariaKapitalismeBoer (landbou)KommunismeJohannesburgBuffelInfeksieDolfynKongo-krisisDeelteken en umlautFamilie (verwantskap)NatuurbewaringLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsSwartrenosterHulpwerkwoordTropiese huisgeitjieAkuutNasionale PartyHeupvervangingKasterolieAnglisismeSilwerMiddeleeueCovid-19-pandemieMuskeljaatkatStadInternetGroot GatLys van Suider-Afrikaanse soogdiereWaterbesparing in Suid-AfrikaMantisDialoog in fiksieLeenwoordMusieksimboleSwartbewussynsbewegingKarakteriseringXenofobieBestuiwingSeevlakstygingSelfmoordBorsklierAardkorsToerismeHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalReënspinnekopGeldMateriaalMierLabia (geslagsdele)DiskriminasieFraktuurEllipstekenDuitse maselsMetaalGeskiedenis van die BoererepubliekeVaginale kankerKameelperdParysDonderstormZenobia KockJo Black🡆 More