Bayer 04 Leverkusen

Bayer 04 Leverkusen is 'n Duitse sportklub uit die stad Leverkusen in die deelstaat Noordryn-Wesfale, waarvan veral die sokkerafdeling bekend is.

Die klub het ook afdelings vir onder meer handbal, vlugbal en basketbal. Die klub se tuisveld, die Ulrich-Haberland-stadion, staan sedert 1999 as die BayArena bekend.

Bayer 04 Leverkusen
Bayer 04 Leverkusen
Volle naam Bayer 04 Leverkusen Fußball GmbH
Bynaam/me Werkself
Stigting 1 Julie 1904 as TSV Bayer 04Leverkusen e.V.
1 April 1999 (Fußball GmbH)
Tuisveld BayArena, Leverkusen
Kapasiteit 30 210
Voorsitter Vlag van Spanje Fernando Carro (voorsitter)
Vlag van Duitsland Simon Rolfes (sport)
Afrigter Vlag van Spanje Xabi Alonso
Kaptein Lukáš Hrádecký
Liga Bundesliga
2023/24 1. posisie
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure

Die klub is op 1 Julie 1904 gestig as die Turn- und Sportverein Bayer 04 Leverkusen e. V., 'n sportklub vir die werknemers van die maatskappy Bayer AG (destyds nog bekend as Friedrich Bayer & Kie). Op 31 Mei 1907 is die sokkerafdeling gestig en op 8 Junie 1928 het die sokkerafdeling (saam met van die ander afdelings) onafhanklik geword as die Sportvereinigung Bayer 04 Leverkusen. Die gimnastiekafdeling het egter voortgegaan as TuS Bayer 04 Leverkusen. Die twee afdelings het eers weer in 1984 saamgesmelt en die huidige klub gevorm.

Die klub het die eerste keer in 1951 op die hoogste vlak meegeding toe die Oberliga Wes gehaal is. Met die stigting van die Bundesliga het die klub egter op die tweede vlak meegeding en die Bundesliga is eers in 1979 vir die eerste keer gehaal.

Leverkusen se eerste groot sukses is in 1988 behaal met die verowering van die UEFA-beker deur Espanyol in die eindstryd met strafskoppe te verslaan. Nog 'n hoogtepunt was die verowering van die DFB-Pokal in 1993. In die Bundesliga was die klub veral in die laaste jare redelik suksesvol gewees met vyf tweede plekke. In 2024 kon die klub sy belangrikste sukses behaal en vir die eerste keer die Bundesliga wen, waarmee hulle as Duitse sokkerkampioen gekroon is.

Erelys

Duitse sokkerkampioen (1)

    2023/24

DFB-Pokal (1)

    1993

UEFA-beker (1)

    1988

UEFA kampioeneliga-finalis:

Onlangse ligaposisionering

  • 1963–64(II)Regionalliga Wes12de
  • 1964–65(II)Regionalliga Wes16de
  • 1965–66(II)Regionalliga Wes14de
  • 1966–67(II)Regionalliga Wes10de
  • 1967–68(II)Regionalliga Wes1ste
  • 1968–69(II)Regionalliga Wes8ste
  • 1969–70(II)Regionalliga Wes11de
  • 1970–71(II)Regionalliga Wes7de
  • 1971–72(II)Regionalliga Wes8ste
  • 1972–73(II)Regionalliga Wes17de
  • 1973–74(III)Amateurliga Middel-Ryn1ste
  • 1974–75(III)Amateurliga Middel-Ryn1ste
  • 1975–76(II)2.Bundesliga Noord15de
  • 1976–77(II)2.Bundesliga Noord10de
  • 1977–78(II)2.Bundesliga Noord8ste
  • 1978–79(II)2.Bundesliga Noord1ste
  • 1979–80(I)Bundesliga12de
  • 1980–81(I)Bundesliga11de
  • 1981–82(I)Bundesliga16de
  • 1982–83(I)Bundesliga11de
  • 1983–84(I)Bundesliga7de
  • 1984–85(I)Bundesliga13de
  • 1985–86(I)Bundesliga6de
  • 1986–87(I)Bundesliga6de
  • 1987–88(I)Bundesliga8ste
  • 1988–89(I)Bundesliga8ste
  • 1989–90(I)Bundesliga5de
  • 1990–91(I)Bundesliga8ste
  • 1991–92(I)Bundesliga6de
  • 1992–93(I)Bundesliga5de
  • 1993–94(I)Bundesliga3de
  • 1994–95(I)Bundesliga7de
  • 1995–96(I)Bundesliga14de
  • 1996–97(I)Bundesliga2de
  • 1997–98(I)Bundesliga3de
  • 1998–99(I)Bundesliga2de
  • 1999–00(I)Bundesliga2de
  • 2000–01(I)Bundesliga4de
  • 2001–02(I)Bundesliga2de
  • 2002–03(I)Bundesliga15de
  • 2003–04(I)Bundesliga3de
  • 2004–05(I)Bundesliga6de
  • 2005–06(I)Bundesliga5de
  • 2006–07(I)Bundesliga5de
  • 2007–08(I)Bundesliga7de
  • 2008–09(I)Bundesliga9de
  • 2009–10(I)Bundesliga4de
  • 2010–11(I)Bundesliga2de
  • 2011–12(I)Bundesliga5de
  • 2012–13(I)Bundesliga3de
  • 2013–14(I)Bundesliga4de
  • 2014–15(I)Bundesliga4de
  • 2015–16(I)Bundesliga3de
  • 2016–17(I)Bundesliga12de
  • 2017–18(I)Bundesliga5de
  • 2018–19(I)Bundesliga4de
  • 2019–20(I)Bundesliga5de
  • 2020–21(I)Bundesliga6de
  • 2021–22(I)Bundesliga3de
  • 2022–23(I)Bundesliga6de
  • 2023–24(I)Bundesliga1ste
    - Duitse sokkerkampioen

Eksterne skakels


Bundesliga 2018/19-seisoen Bayer 04 Leverkusen 

TSG 1899 Hoffenheim - FC Augsburg - Bayer 04 Leverkusen - FC Bayern München - BV Borussia Dortmund - RB Leipzig - Eintracht Frankfurt - Hannover 96 - SC Freiburg - Hertha BSC - Fortuna Düsseldorf - FSV Mainz 05 - VfL Borussia Mönchengladbach - 1. FC Neurenberg - FC Schalke 04 - VfB Stuttgart - SV Werder Bremen - VfL Wolfsburg

Tags:

BasketbalDeelstate van DuitslandDuitslandHandbalLeverkusenNoordryn-WesfaleSokkerVlugbal

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ProteïenFinansiële staatNemunasAngssteuringMenslike skeletEmosieNasionale VrouemonumentNeologismeHeuningAborsieStikstofKrugerwildtuinGroot TrekInternetCovid-19-pandemie7de LaanDulcie van den BerghVulvaPeach van PletzenSteenkool in Suid-AfrikaLeierLugbesoedelingLieweheersbesieHeuningbyMaatskappyModeontwerpSkisofrenieInflasieCleopatra VIIKoppeltekenPsigopatieKaliforniëLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameNedersettingLys van politieke partye in Suid-AfrikaMikro-ekonomieJakkalsMenseregtedagEpilepsieAarde se atmosfeerKaliforniese KanaaleilandeRonelda KamferToestand van materiePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaChristendomArmoedeverligtingBTWBloedsomloopstelselPlastiekLionel MessiSaldanhabaaiKoolhidraatHomoniemRobert SobukweWynand StrydomLys van konsentrasiekampe in Nazi-DuitslandNylrivierWoestynVoorsetselJaarHoenderIsraelKatoenTweede Nuwe JaarErns GrundlingAfrikanersGreen PornoSias ReineckeMiltTandbederfVarkgriepRooibokKernkragKwaggaSaldanhaCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaTurksvy🡆 More