Karatsji

Karatsji (Engels: Karachi, Sindhi: ڪراچي, Oerdoe: کراچی Karācī ) is met 'n bevolking van 23 500 000 in 2013 die grootste stad van Pakistan asook van die Islamitiese wêreld en die tweede grootste stad ter wêreld na die Chinese stad Shanghai.

Dit is die belangrikste seehawe en finansiële sentrum van die land. Karatsji het tot die stigting van Islamabad in 1960 as hoofstad van Pakistan gedien.

Karatsji
کراچی • ڪراچي
Karatsji

Kaart Vlag
Karatsji
Karatsji
Wapen
Karatsji
 Land Vlag van Pakistan Pakistan
 Provinsie Sindh
 Koördinate 24°51′N 67°00′O / 24.850°N 67.000°O / 24.850; 67.000
 Stigting (eerste verwysing) 1742
 Oppervlakte:  
 - Totaal 3 527 vk km
 Hoogte bo seevlak 8 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2017) 14 916 456
 - Bevolkingsdigtheid 6 662,9/vk km
 Tydsone UTC+5
 Burgemeester Vakant
 Amptelike webwerf karackmc.gos.pk
Karatsji
Nasa-satellietbeeld van Karatsji

Daar is die eerste keer na Karatsji verwys in 'n Nederlandse dokument in 1742. Die Britse Oos-Indiese Kompanjie het die stad in 1839 van die Mogolryk verower en in 1843 by die Britse gebiede Sindh as hoofstad ingelyf. Met die stigting van Brits-Indië in 1858 het Karatsji deel van die Britse Kroonkolonie geword en 'n smeltkroes van kulture gevorm. Met die onafhanklikheidwording van Pakistan in 1947 het dié stad die hoofstad van dié land geword.

Karatsji is net noord van die Indusdelta, Pakistan se grootste en belangrikste rivier, aan die Indiese Oseaan (Arabiese See) geleë.

Karatsji was een van die gasheerstede tydens beide die Krieketwêreldbeker 1987 en Krieketwêreldbeker 1996.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

EngelsHoofstadIslamIslamabadOerdoePakistanShanghaiSindhiVolksrepubliek China

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PlaattektoniekStaatstoelaeMaatskaplike verantwoordelikheidEnsiklopedieLys van Kaapstad se voorstedeDelft, KaapstadMangelontstekingOranjerivierInflasieOrtopedieXenofobieLeierskapSelfmoordSout (chemiese stof)Direkte en Indirekte redeKultuurWapen van NamibiëPaddaMeningsverskil oor aardverwarmingArabiesVigsTussenwerpselSiya KolisiLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameKerrieLys van chemiese elemente volgens atoomgetalMuishondEweknienetwerkKankerKonjunktivitisBeroerteNadia ValvekensLuiperdBernice WestNasiebouAnrich HerbstKrapKlereLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaLiewe HeksieVormDikdermWolkEjakulasieNatuurbewaringBloeddrukRobert SobukweLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsGesonde dieetNederlandPreseminale vloeistofLys van slangeIndiëRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Chroniese siekteSenuweestelselMeeueHandelsmerkKongo-krisisEugenetikaArmoedeverligtingBreyten BreytenbachSoweto-opstandJaco JacobsVennootskapMaagsweerJSEAardverwarmingGautengSeksualiteit🡆 More