Serium

58 lantaanseriumpraseodimium
-

Ce

Th
Serium
Algemeen
Naam, simbool, getal serium, Ce, 58
Chemiese reeks lantaniede
Groep, periode, blok 3, 6, f
Voorkoms glansende metaalkleur
Atoommassa 140,12 (1) g/mol
Elektronkonfigurasie [Xe] 4f15d16s2
Elektrone per skil 2, 8, 18, 19, 9, 2
Fisiese eienskappe

Toestand vastestof
Kristalstruktuur kubies vlakgesentreerd
Ruimtegroep Fm3m  nommer: 225
Strukturbericht-kode A1
Oksidasietoestande 3, 4,
(matige basiese oksied)

Serium is 'n chemiese element met simbool (Ce). Dit is die mees algemene element van die lantanoiede en ook die eerste wat in suiwere vorm vervaardig is. William F. Hildebrand het dit in 1875 gepubliseer.

Vervaardiging

Die element kan uit 'n mineraal bastnäsiet verkry word, maar dit kom ook voor in pikblende, 'n bekende uraanerts en in monasiet wat ook ander lantanoiede bevat.

Chemiese eienskappe

Serium onderskei hom van ander lantanoïede omrede van sy vermoë om vierwaardige verbindings te vorm. Dit hang saam met die feit dat die elektronkonfigurasie van 'n neutrale seriumatoom in sy grondtoestand [Xe]6s25d14f1is. Gewoonlik vorm Ln-metale met fluoor driewaardige fluoriede LnF3 omdat hulle die s- en d-elektrone verloor maar nie hulle f-elektrone nie. Serium reageer teen kamertemperatuur verder en verloor sy een f-elektron:

    Serium 

Serium is nie heeltemal uniek nie. Terbium kan ook TbF4 vorm maar dit vereis temperature van 300-400 °C.

Die oranjegeel Ce4+-ioon is stabiel in water. Dit is 'n sterk oksideermiddel en word in redoks-titrasies gebruik. Die Ce3+-ioon is kleurloos.

Gebruik

Legerings

'n Allooi van ontrent 40% Ce, 25% La en 25% ander lantanoiede wat uit die ertse verkry word, word mischmetal genoem en dit word gebruik in aanstekers om vonke te veroorsaak. Dit word ook in die staalnywerheid gebruik.

Katalise

Serium in die vorm van serium(IV)oksied CeO2 word vir die selektiewe katalitiese reduksiereaksie van NOx-gas gebruik. Hierdie SKR-reaksie behels:

Serium 

NOx is 'n belangrike vorm van lugbesoedeling.

Verwysings

Eksterne skakels

H He
Li Be B C N O F Ne
Na Mg Al Si P S Cl Ar
K Ca Sc Ti V Cr Mn Fe Co Ni Cu Zn Ga Ge As Se Br Kr
Rb Sr Y Zr Nb Mo Tc Ru Rh Pd Ag Cd In Sn Sb Te I Xe
Cs Ba La Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg Tl Pb Bi Po At Rn
Fr Ra Ac Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr Rf Db Sg Bh Hs Mt Ds Rg Cn Nh Fl Mc Lv Ts Og
Alkalimetale Aardalkalimetale Lantaniede Aktiniede Oorgangsmetale Hoofgroepmetale Metalloïde Niemetale Halogene Edelgasse Chemie onbekend

Tags:

Serium VervaardigingSerium Chemiese eienskappeSerium GebruikSerium VerwysingsSerium Eksterne skakelsSerium

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SeekoeiManie LibbokSpelerposisies in rugbyLys van visseAalwynGrondsoorteWoestynMiddelmisbruikVeeartsBreinvliesontstekingEkotoerismeNierLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)AandagstreepWeeluisMadison IvyKangaroeJuan Antonio VillacañasLetterkundeJanie du PlessisGroepsdrukSpierTydWikiquoteKatoenAfrikaVarkgriepSpreeuKaapstadTsoenamiBek-en-klouseerPinksterSokkerLys van Afrikaanse digtersKameelperdBewussynMenseregteGeslagsgelykheidRefentse MorakeThabo MbekiIngenieursweseLettergreepKasterolieE-posPampoentjiesAntoniem2001OrgasmeIntensiewe vormDiatomiese molekuulHeuningChristiaan BarnardEtniese groepLys van Afrikaanse skrywersKriekOos-KaapHartToutrekChemiese elementMusiekKompasJaco JacobsKatVisSuurstofErfenisdag (Suid-Afrika)ProteïenDundermKankerAfkortingGriepSwangerskapHelpmekaar-kollegeRubik se kubusKoorsBurgerregteVierkantswortel🡆 More