Osmium

Osmium is 'n chemiese element met simbool Os.

76 reniumOsmiumiridium
Ru

Os

Hs
Osmium
Algemeen
Naam, simbool, getal Osmium, Os, 76
Chemiese reeks oorgangsmetale
Groep, periode, blok 8, 6, d
Voorkoms blouswart metaal
Atoommassa 190,23 (1) g/mol
Elektronkonfigurasie [Xe] 4f14 5d6 6s2
Elektrone per skil 2, 8, 18, 32, 14, 2
Fisiese eienskappe
Toestand vastestof
Digtheid (naby k.t.) 22,61 g/cm³
Kristalstruktuur seskantig-diggepak
Ruimtegroep P6₃/mmc  nommer: 194
Strukturbericht-kode A3
Portaal Osmium Chemie

Dit is saam met iridium die stof wat die hoogste digtheid besit.

Chemiese eienskappe

Osmium is 'n metaal. Indien dit aan die lug blootgestel word kan dit 'n osmium(VIII)oksied vorm.

    Osmium 

Hierdie oksied is taamlik vlugtig en daardeur het die metaal 'n sterke reuk. Die oksied is toksies en gevaarlik omdat dit die oë kan aantas.

'n Poeier van die metaal vorm die tetroksied reeds by kamertemperatuur, 'n blok bly tot ongeveer 400 C onaangetas. Die metaal reageer ook met fluoor of chloor bo 100 C, maar dit reageer nie met sure of met koningswater nie.

Osmium vorm die oplosbare kaliumosmaat K2OsO4 wanneer dit met 'n mengsel van kaliumhidroksied en kaliumnitraat saamgesmelt word. Rutenium reageer op dieselfde manier, maar iridium bly onaangetas. Dit word gebruik om Os en Ir te skei by die behandeling van fynverdeelde osmiridium.

Vir die vervaardiging van osmiumverbindings word dikwels uitgegaan van die tetroksied wat by kamertemperatuur in KOH opgelos word, wat die perosmaat K2[OsO4(OH)2] vrystel wat met alkohol gereduseer kan word tot kaliumosmaat K2[OsO2(OH)4].

Osmium word in 9 oksidasietoestande aangetref, soos in hierdie voorbeelde:

Oksidasietoestand Spesie
-2 [Os(CO)4]2−
0 Os(CO)5
+1 [Os(CO)5Br]2
+2 [Os(CN)6]4−
+3 [OsCl6]3−
+4 [OsCl6]2−
+5 OsF5
+6 OsF6
+7 OsF7
+8 OsO4

Verwysings

Eksterne skakels

H He
Li Be B C N O F Ne
Na Mg Al Si P S Cl Ar
K Ca Sc Ti V Cr Mn Fe Co Ni Cu Zn Ga Ge As Se Br Kr
Rb Sr Y Zr Nb Mo Tc Ru Rh Pd Ag Cd In Sn Sb Te I Xe
Cs Ba La Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg Tl Pb Bi Po At Rn
Fr Ra Ac Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr Rf Db Sg Bh Hs Mt Ds Rg Cn Nh Fl Mc Lv Ts Og
Alkalimetale Aardalkalimetale Lantaniede Aktiniede Oorgangsmetale Hoofgroepmetale Metalloïde Niemetale Halogene Edelgasse Chemie onbekend


Tags:

Chemiese elementIridium

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MagnesiumNamibiëElektrodeVakbondGeskiedenis van kindermishandelingKalsiumGeskiedenis van die Verenigde State van Amerika16 NovemberBloutongsiekteKolonoskopieKameelperdSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sekondêre sektor van die ekonomieLeenwoordBloemfonteinBreinRobert SobukweAkroniemSiya KolisiTransatlantiese slawehandelPad na jou hartMenstruasie23 AprilHartversakingBronadresNatriumsulfietCradock-4Morfologie (taalkunde)RymBek-en-klouseerBruin menseKarakteriseringOseaanbesoedelingC.J. LangenhovenSeksueel oordraagbare infeksieGoudkus (streek)GeslagsgelykheidHondDigvormKunsmatige algemene intelligensieVersoeningsdagBurgerregteSuid-AfrikaMeningsverskil oor aardverwarmingMotorvoertuigBybelGawes van die Heilige GeesSamestellingResensieWelwillendheidsdagCheslin KolbeAmhariesNetbalDiarreeNederlandTikTokOplossing (chemie)HomofoonTsongaSwartrenosterBestuiwingKontinentMeeueDiskriminasieMahatma GandhiWikiLys van slangeBrandmondsindroomVenda (taal)VryheidsdagMidde-OosteMuishondSlangChromatografieRente🡆 More