Loch Ness

Loch Ness (Engels: ; Skots-Gaelies: Loch Nis, ) is 'n uitgestrekte varswatermeer (in Skotland loch genoem) in die Skotse Hoogland, sowat 37 km (23 myl) suidwes van Inverness.

Loch Ness
Loch Ness
Loch Ness met die kasteel Urqhart in die voorgrond
Loch Ness
Kaart van Loch Ness
Koördinate:57°18′N 4°27′W / 57.300°N 4.450°W / 57.300; -4.450 4°27′W / 57.300°N 4.450°W / 57.300; -4.450
Ligging:Skotland (Verenigde Koninkryk)
Soort:Binnemeer
Oppervlakte:56 km² (21,8 myl²)
Gemiddelde diepte:132 m (433 vt)
Maksimum diepte:226,96 m (744,6 vt)
Volume:7,5 km³ (1,8 myl³)
Lengte:36,2 km (22,5 myl)
Breedte:2,7 km (1,7 myl)
Opvangsgebied:1 770 km² (685 myl²)
Invloei:Oich/Kaledoniese Kanaal, Moriston, Foyers, Enrick, Coiltie
Uitvloei:Ness/Kaledoniese Kanaal
Eiland/e:1 (Cherry Island)
Nedersettings:Fort Augustus, Invermoriston, Drumnadrochit, Abriachan, Lochend; Whitebridge, Foyers, Inverfarigaig, Dores.

Die meer, wat op 'n hoogte van 16 m (52 voet) bo seevlak geleë is, is – na Loch Lomond – die tweede grootste loch in Skotland volgens sy oppervlakte van 56 km² (22 vk myl). Danksy sy diepte (die diepste punt is 230 m of 755 voet – dus dieper as die Noordsee) het dit nogtans die grootste watervolume van alle mere op die Britse Eilande. Loch Ness bevat meer varswater as die gekombineerde watervolume van alle mere in Engeland en Wallis.

Loch Ness
Loch Ness met die ruïne van die 13de eeuse Urquhart-kasteel
Loch Ness
Uitsig oor Loch Ness in Fort Augustus

Loch Ness is allesbehalwe 'n waterparadys vir swemsport. Die meer is nie net diep met swak sig onder water nie, maar sy water bly ook in die somermaande betreklik koud, met 'n gemiddeld van 15,8 °C/60,4 °F en 'n gemiddelde maksimum van 17 °C/62,6 °F in Augustus. Skotse mere word gekenmerk deur betreklik lae temperatuurskommelinge dwarsdeur die jaar. Op plekke is daar in Loch Ness sterk strominge wat gevaarklik sou wees vir swemmers.

Vir toeriste word boottoere deur die redery Jacobite Cruises aangebied.

Verwysings

Eksterne skakels

    Wiki-webtuistes

    Media

Tags:

Britse EilandeEngelandEngelsLochLoch LomondNoordseeSkotlandSkots-GaeliesSkotse HooglandWallis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HemelvaartsdagOrgasmeEkologieNazi-DuitslandMark (ekonomie)Direkte en Indirekte redeSleutel (musiek)Labia (geslagsdele)BesoedelingJak de PriesterSpelerposisies in rugbyStokely CarmichaelChemiese elementPampoentjiesVaste stofPizzaAborsieBurgerregteOnomatopeeNasionalismeVoorsetselKlimaatsverandering in Suid-AfrikaSebraWeervoorspellingBelastingTienie HollowayKlein-KarooDoelwitCristiano RonaldoWiki CommonsVaginaKlereGedigTerracottaleërSeisoenIngenieursweseMorfologie (taalkunde)Handwoordeboek van die Afrikaanse TaalWater (molekuul)Vennootskap7de LaanPresident van Suid-AfrikaVars waterPubiese hareBeeldspraakKleurKaapse florarykHortologieFisiese oefeningMaatskappyWiskundeVigsVryheidsmanifesAngssteuringWelwitschiaAnale seksJeugdagKalenderNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyMantisSwaweldioksiedCarles PuigdemontOorkruipersDaggaLys van Afrikaanse rolprenteNeurenberg-verhoreSuid-Afrika-WetCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaGeslagsgelykheidMarsStadKultuurToerismeDeelwoord🡆 More