Wes-Fries: Germaanse taal

Wes-Fries of Westerlauwers Fries ((Westerlauwersk) Frysk, Nederlands: (Westerlauwers) Fries) is 'n Wes-Germaanse taal wat deur sowat 470 120 mense hoofsaaklik in die Nederlandse provinsies Friesland asook in Groningen gepraat word.

Dit vorm saam met Nederlands die amptelike taal van Friesland (Fryslân). Die naam Westerlauwers Fries is afgelei van die historiese taalgrens langs die Lauwers-rivier in noordelike Nederland, wat dié taal van Oos-Fries geskei het, en vandag die grens van die twee provinsies Friesland en Groningen vorm.

Wes-Fries
(Westerlauwersk) Frysk
Gepraat in: Vlag van Nederland Nederland 
Gebied: Wes-Fries: Germaanse taal Friesland
Wes-Fries: Germaanse taal Groningen
Totale sprekers: 470 120
Taalfamilie: Indo-Europees
 Germaans
  Wes-Germaans
   Anglo-Fries
    Fries
     Wes-Fries 
Skrifstelsel: Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Nederland Nederland
Gereguleer deur: Fryske Akademy
Taalkodes
ISO 639-1: fy
ISO 639-2: fry
ISO 639-3: fry 
Wes-Fries: Germaanse taal
Huidige verspreiding van Friese tale: ██ Noord-Fries ██ Saterfries ██ Wes-Fries
Wes-Fries: Germaanse taal
Tweetalige padtekens in Friesland
Wes-Fries: Germaanse taal
Tweetalige padtekens in Drachten

Die naaste tale, wat nou aan Wes-Fries verwant is, is Noord- en Oos-Fries (hede net Saterland-Fries), wat uit Ou-Fries ontstaan het. Die naaste verwante tale is Engels en Skots, wat saam met die Friese tale die Anglo-Friese tale vorm.

Verwysings

Eksterne skakels

Wes-Fries: Germaanse taal 
Wiki
Sien gerus Wiki se uitgawe in Wes-Fries
Indo-Europese tale: Kentum-tale: Germaanse tale
Noord-Germaanse tale:
Deens | Faroëes | Noors (Bokmål, Nynorsk) | Sweeds | Yslands
Wes-Germaanse tale:
Afrikaans | Duits | Engels | Fries (Noord-Fries, Oos-Fries/Saterfries, Wes-Fries) | Jiddisj | Limburgs | Luxemburgs | Nederduits | Nederlands (Oos-Vlaams, Wes-Vlaams) | Nedersaksies (Wes-Veluws) | Skots
Oos-Germaanse tale:
Boergondies (†) | Goties (†) | Vandaals (†)

Tags:

Amptelike taalFrieslandGroningen (provinsie)LauwersNederlandsOos-FriesProvinsies van NederlandWes-Germaanse tale

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Trevor ManuelAngina pectorisRegardt van den BerghGasHulpwerkwoordGeslagsgelykheidPeach van PletzenTranspirasieRepubliek van Zoid AfrikaLys van politieke partye in Suid-AfrikaIsraelSophie SchollLandbouBonné de BodSelBywoordBergen-Belsen-konsentrasiekampSaldanhabaaiMobutu Sese SekoGevolge van aardverwarming op oseaneElizabeth II van die Verenigde KoninkrykRandall WicombLys van Afrikaanse skrywersRobert SobukweApostoliese GeloofsbelydenisVars waterDemokrasieMenslike seksuele gedragElektriese geleierLeon KrugerDiarreeGlasOmtrek, oppervlakte en volume2024 Chinese Grand PrixMis (weerkunde)AprilOu Apostoliese KerkWikiMeningsverskil oor aardverwarmingGroot DepressieVakbondHernubare energieOntkiemingAndré JacobsKrugerwildtuinSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Suid-AfrikaSebraMenseregteVerkleinwoordSeekoeiNasionale VrouemonumentKrapFosforJannie du ToitGroepsgebiedewetMadison IvyKolonialismeMiddeloorontstekingWatersuiweringYstertydperkDrinkwatervoorsieningFopnuusKalsiumVerstedelikingVerkleurmannetjieCutt GlasDirekte en Indirekte redeSkilpadLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaAfro-AmerikanersVoegwoordNylrivier (Suid-Afrika)Werkwoord🡆 More