Kali-Joega

Kali-joega (Sanskrit: कली यग, letterlik: Era van Kali, ook bekend as die Duistere Era), is volgens die Hindoeïsme die laagste van die vier tydperke (joegas) van ontwikkeling wat die wêreld deurmaak.

Die ander is Dvapari-joega, Treta-joega en Krita-joega.

Die Kali-joega word beheer deur die demoon Kali, die nemesis van Sri Kalki, die 10de en laaste avatara van die hindoegod Wisjnoe. Volgens die Wisjnoe-poerana is hy die negatiewe inkarnasie van Wisjnoe.

Volgens die Soerja Siddhanta het Kali-joega begin op die middernag van 23 Januarie (volgens die Gregoriaanse kalender) of 18 Februarie (volgens die Juliaanse kalender) van die jaar 3102 v.C. Baie Hindoes glo dat dit die oomblik was waarop Krisjna sy liggaam verlaat het.

Volgens die meeste interpretasies van Hindoe-tekste bevind die aarde hom tans in Kali-joega, hoewel ander meen dat die aarde aan die begin van die Dvapara-joega staan. Hindoes meen dat die mensdom geestelik degenereer tydens die Kali-joega; dit word meestal aangedui as die Duistere Era aangesien die mensdom dan die verste van god sou staan.

Tags:

HindoeïsmeSanskrit

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VerkleinwoordTandbederfSosiale mediaLabia (geslagsdele)WindkragNasionalismeAfrikaanse Protestantse KerkSelfmoordErns GrundlingWielewaalBlaarGroepsgebiedewetSywurmToekoms van die AardeAardverwarmingPolisieJan de WetArmoedeOrthopteraKoolstofAalwynHeidelberg, GautengKobus LombardVaste stofLys van Suid-Afrikaanse musikanteBalletUnited Democratic FrontDrinkwatervoorsieningNic de JagerMonopolieLandbou in Suid-AfrikaGianna MichaelsKlereJohannesburgPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaRookgewoonteGrondsoorteVreesAngssteuringKaliforniese KanaaleilandeAlice MunroGeskiedenis van Suid-AfrikaKoekie (rekenaarwetenskap)Koos du PlessisRina HugoHondOorstromingOseaanbesoedelingSoweto-opstandMiddelmisbruikAnale seksHemelvaartsdagBelastingWaterbesparing in Suid-AfrikaBeurtkragSomerLys van Afrikaanse rolprenteKlawers (speelkaarte)OranjerivierNierversakingAardedagBysteekMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaPretoriaEl (lengtemaat)Nicola HanekomLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)SkoolChemiese verbindingLettergreepBruin menseSeksLys van Afrikaanse televisiereekseKlein vyf diereEkonomie van Suid-Afrika🡆 More