Hoof- Uitvoerende Beampte: Hoogste korporatiewe beampte

’n Hoof- uitvoerende beampte (HUB) is die posisie van die mees senior korporatiewe beampte, bestuurder, leier of administrateur in beheer van die bestuur van ’n organisasie.

HUB’s lei ’n verskeidenheid van organisasies, insluitend die openbare en private korporasies, nie-winsgewende organisasies en selfs ’n paar regeringsorganisasies (bv. Kroonkorporasies). Die HUB van ’n korporasie of maatskappy rapporteer gewoonlik aan die raad van direkteure en is belas om die waarde van die entiteit te maksimeer, wat kan insluit die maksimalisering van die aandeelprys, markaandeel, inkomste of ’n ander element. In die nie-winsgewende- en die regeringsektor, is HUB’s tipies gerig op die bereiking van uitkomste wat verband hou met die organisasie se missie, soos die vermindering van armoede, die verhoging van geletterdheid, ens. Die HUB, as hoof- uitvoerende beampte, kan ook as president, uitvoerende hoof (UH), en besturende direkteur (BD), asook die verteenwoordiger direkteur (VD) in Japan bekend staan.

Verwysings

Verdere leesstof

  • Huang, Jiekun, and Darren J. Kisgen. "Gender and corporate finance: Are male executives overconfident relative to female executives?." Journal of Financial Economics 108#3 (2013): 822-839. online Geargiveer 21 Julie 2016 op Wayback Machine
  • Kaplan, Steven N., Mark M. Klebanov, and Morten Sorensen. "Which CEO characteristics and abilities matter?." Journal of Finance 67#3 (2012): 973-1007. online
  • Shleifer, Andrei, and Robert W. Vishny. "A survey of corporate governance." Journal of Finance 52#2 (1997): 737-783.
  • Vancil, Richard F. Passing the baton: Managing the process of CEO succession (Harvard Business School Press, 1987).

Eksterne skakels

Tags:

JapanMaatskappyOndernemingPublieke maatskappy

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WikipediaPerdMaanMigrasie van voëlsBeaufortskaalKlimaatKriekBestuiwingRekeningkundeFeminismeEkologieSuid-AfrikaVerkoueUKhahlamba-DrakensbergparkHindoeïsmeWeerfrontKolitisGroot vyfVulvaWoestynVervoerEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaVeelvoudige sinGasRymEngelandCheslin KolbeAtletiekWapen van Suid-AfrikaWêreldwye webLys van Nederlandse skildersElon MuskFrankrykLuiperdBreinvliesontstekingLys van myne in Suid-AfrikaFotosinteseProteaVerantwoordelikheidJuraStilleweDemokratiese Republiek die KongoTamatieLys van Suid-Afrikaanse musikanteKonsonantHeuningbyLys van Griekse mitologiese figurePseudowetenskapSwartbewussynsbewegingJakkalsGroot GatWoordeboekNarsistiese persoonlikheidsteuringJacques LootsOu Apostoliese KerkReënspinnekopWolkTelkomVoegwoordKimberleySaartjie BaartmanSelfoonOorkruipersWitbloedselBlaarSwartkwasmuishondIdioomAdolf HitlerGalileo GalileiLys van Afrikaanse skrywersDroomLiewe HeksiePornografiese subgenresNatuurrampMikro-ekonomieKongo-krisis🡆 More