1841: Jaar

◄ ◄ | ◄ | 1836 | 1837 | 1838 | 1839 | 1840 | ◄ 1841 ► | 1842 | 1843 | 1844 | 1845 | 1846 | ► | ► ►

1841
| 18de eeu | 19de eeu | 20ste eeu |

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1841
1841: Jaar Kalenders  
1841: Jaar
Britse posseël uit 1841
Gregoriaanse kalender 1841
MDCCCXLI
Ab urbe condita 2594
Armeense kalender 1290

ԹՎ ՌՄՂ

Chinese kalender 4537 – 4538

丁子 – 戊丑

Ethiopiese kalender 1833 –1834
Hebreeuse kalender 5601 – 5602
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1896 – 1897
- Shaka Samvat 1763 – 1764
Irannese kalender 1219 –1220
Islamitiese kalender 1257 –1257


Die jaar 1841 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 41ste jaar van die 19de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure

  • Heinrich Hoffmann von Fallersleben skryf op die eiland Helgoland die teks van die Deutschlandlied.
  • 26 JanuarieGroot-Brittanje neem besit van die eiland Hong Kong en kondig aan dat dit hier 'n handelskolonie wil stig. Later die jaar het die nuwe stad sowat 7 500 inwoners.
  • 1 MaartPous Gregorius XVI stel Louis-Jacques-Maurice de Bonald, aartsbiskop van Lyon aan as kardinaal.
  • Junie – Sir Robert Peel word herverkies as Eerste Minister van die Verenigde Koninkryk.
  • 12 Julie – Pous Gregorius XVI stel Tommaso Pasquale Gizzi, titulêr aartsbiskop van Tebe aan as kardinaal.

Geboortes

Sterftes

Gepubliseer

Teologie

  • 30 AprilQuas Vestro, oor gemengde huwelike, deur Pous Gregorius XVI.

Tags:

17411831183618371838183918401842184318441845184618511941

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Nicola HanekomGeestesgesondheidEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaErosietipesRenteISO 3166-2DemokrasieKaliforniese KanaaleilandeNasionale PartyVakbondUitwerking van klimaatsveranderingTandbederfHennie MaasSuid-Afrikaanse WeermagLys van Afrikaanse rolprenteGNU/FDL-lisensieNemunasRob HersovGeslagWoestynLiefdeAssonansieSonsteekNkosi Sikelel' iAfrikaRatelSpinnekopPerdBeesProstaatkankerOogproblemePaddaBuffelRassisme in AfrikaHoofpynHemelvaartsdagPornografiese akteurAnton GoosenWes-KaapLys van Suid-Afrikaanse musikanteGodJohan BadenhorstCristiano RonaldoLys van Suider-Afrikaanse varswater visfamiliesVolstruisSeksuele stimulasieSeekoeiOrthopteraNatuurrampGetalPols-oksimeterVisSpelerposisies in rugbyAllan BoesakLewerKolorektale kankerJakobNederduitsch Hervormde KerkRivierMiddelmisbruikEwenaarSelfoonVars waterHokkieKunsmisOseaanChemiese elementGoogleDemokratiese Republiek die KongoGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaGeslagsgelykheidVerenigde State van AmerikaSendelingposisieSuiwelprodukInstagramEnsiklopedieSelfie🡆 More