as1-Foute

Hierdie fout vind plaas wanneer 'n Aanhalingstyl 1- of Aanhalingstyl 2-sjabloon 'n vorm van "et al." in 'n outeurnaamparameter bevat, bv. |outeur6=et al., |outeur=Smith, A.B. et al., of |naam=John, et al..

Gebruik eerder die toepaslike |display-=-parameter (bv. |display-authors=), soos beskryf by Hulp:Aanhalingstyl 1#Aansigopsies.

Bladsye met hierdie fout word outomaties in Kategorie:AS1-foute: uitdruklike gebruik van et al. (1 bladsye) geplaas.

Hierdie fout vind plaas wanneer enige van die AS1- of AS2-sitasieparameters wat titelinligting bevat (bv. |titel=, |hoofstuk=, |uitgewer=, |werk= of enige van hul aliasse: |tydskrif=, |koerant=, en |webwerf=) 'n eksterne skakel (URL) bevat. Eksterne skakels in hierdie parameters lol met die sitasie se metadata en kan baie ander foutboodskappe veroorsaak.

Om hierdie fout te korrigeer, verwyder die eksterne skakel van die geïdentifiseerde parameter. Oorweeg dit om die URL na 'n toepasliker parameter te skuif:

  • vir |hoofstuk= mag die URL in |hoofstuk-url= behoort.
  • vir ander parameters mag die URL in |url= behoort.

Bladsye met hierdie fout word outomaties by Kategorie:AS1-foute: eksterne skakels (35 bladsye) gevoeg.

Notas

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DiarreeLiesbreukKlem-in-die-kaakBorskankerPeach van PletzenInhoudGeurmiddelKlitorisAarverkalkingTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinJeugdagDie BylByvoeglike naamwoordAnnelize van der RystAasblomSeksualiteitHennie MaasPaarl GimnasiumAspergersindroomSeksuele stimulasieDiepaartromboseAfrikaansNuwe TestamentSowjetunieVersamelnaamPolisieAuschwitz-konsentrasiekampKrieketKoue OorlogNieu-SeelandWiskundeSarah Rose KarrAkira ToriyamaKoorsblaarAfghanistanGianna MichaelsKoningHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalKruisigingBarionDonker materieKriekVlag van LibanonRob HersovAOnderwys (geskiedenis)BybelFredi NestKasterolieBosluisNelson Mandela2023Liturgiese jaarBreingewasPampoentjiesWhitey BassonGodsdiensFamilie (verwantskap)Belgiese gewesteDaggaSolidariteitSmall HandsJan BloukaasLibiëBreinNoord-AmerikaEVulkaanLys van slange🡆 More