Ossetiërs

Die Ossetiërs of Ossete (Osseties: ир, ирӕттӕ, ir, irættæ; дигорӕ, дигорӕнттӕ, digoræ, digorænttæ) is 'n Irannese etniese groep inheems aan Ossetië in die Kaukasus-streek.

    Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Osseties.

Hulle praat Osseties, 'n Irannese taal, as moedertaal en Russies of Georgies as tweede taal.

Ossetiërs
Ossetiërs
Totale bevolking: ca. 650 000
Belangrike bevolkings  in: Vlag van Rusland Rusland 528 515

Vlag van Suid-Ossetië Suid-Ossetië 45 000
Vlag van Georgië Georgië 38 028
Vlag van Turkye Turkye 20 000—100 000
Vlag van Oekraïne Oekraïne 4 830
Vlag van Letland Letland 256
Vlag van Estland Estland 116

Taal: Osseties, Russies, Georgies
Geloofsoortuiging: Hoofsaaklik Oosters-Ortodokse Kerk
Minderhede van Ossetiese tradisionele godsdiens en Islam
Verwante etniese groepe: Ander Irannese volke soos Beloetsje, Hasara, Jesiede, Koerde, Pasjtoene, Perse en Tadjiks
Ossetiërs
Verspreiding van Ossetiërs in die Kaukasus-streek in rooi
Ossetiërs
Stamme in Ossetië

Die meeste Ossetiërs leef in Noord-Ossetië-Alanië, 'n republiek binne die Russiese Federasie, gevolg deur Suid-Ossetië, 'n omstrede gebiede wat volgens internasionale reg tot Georgië behoort, en Turkye.

In teenstelling met die ander Irannese volke wat hoofsaaklik Islamities is, is die meeste Ossetiërs aanhangers van die Oosters-Ortodokse Kerk, gevolg deur die Ossetiese tradisionele godsdiens en Moslems.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Etniese groepGeorgiesIrannese taleIrannese volkeKaukasusMoedertaalOssetiesRussiesTweede taal

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NarsismeBywoordGeallieerdes van die Tweede WêreldoorlogNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaSias ReineckeArmoedeverligtingKoorsDirekte en Indirekte redeLugbesoedelingKunselementeXenofobie in Suid-AfrikaOu Apostoliese KerkCalviniaHorlosieMiddeloorontstekingLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameDepressie (gemoedstoestand)RenaissanceSowjetunieBeeldspraakSuid-Afrikaanse randVarkGroot-VisrivierMaanZoeloeSlangTopsy SmithVennootskapHomofoonSeksualiteitSinoniemDiskriminasieDubbelpuntAmhariesGevolge van aardverwarming op oseaneLGrondGrootste rampe in Suid-Afrika23 AprilMensSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureKasteel die Goeie HoopGlobaliseringAppendiksNoordwesGianna MichaelsKarooInflasieVoedselkettingMuskeljaatkatOmtrek, oppervlakte en volumeBestuiwingToekoms van die AardeBlack SashEjakulasiePropagandaWelwillendheidsdagSwartkwasmuishondSamestellende afleidingRoofvoëlChristiaan Frederik BeyersTamatieJSEVaginale kankerTweede VryheidsoorlogSirkusMondMetaalProksemikaNiemetaalLika BerningImpakte van toerismeBedreigde spesieAborsieKweekhuiseffekPersoonlikheid🡆 More