omtrent

Wiki is 'n veeltalige, webgebaseerde ensiklopedie met gratis inhoud wat deur enigiemand gewysig kan word.

Die naam is saamgestel uit die Hawaise woord wiki ("vinnig") en "ensiklopedie". Dit is 'n samewerkingsprojek wat deur duisende gebruikers gewysig en in stand gehou word. Dit word gedoen deur middel van wiki-sagteware, en die gasheerdiens en ondersteuning word gebied deur die nie-winsgewende Wikimediastigting. Alhoewel Wikipedia beoog om tipiese ensiklopediese inligting te bevat, sluit die Wikipediabladsye ook inligting in wat 'n mens in spesialistydskrifte, geografiese woordeboekindekse en ander spesialiteitstydskrifte sou verwag. Boonop verskaf Wikipedia dekking van huidige gebeure.

Oorsig

Die Wikipedia-projek het drie kenmerkende eienskappe:

  1. Dit is primêr 'n ensiklopedie, of het ten doel om een te word.
  2. Dis 'n wiki omdat dit deur enige persoon gewysig kan word (buiten 'n geblokkeerde gebruiker). Dit sluit beskermde bladsye uit.
  3. Dit bevat oopbroninhoud en gebruik die kopieregvrye GNU/FDL-lisensie.

As jy nuut is hier, en graag 'n Wikipedia-bydraer wil word, sien gerus "Welkom nuwelinge".

Tags:

EnsiklopedieHawaisWikiWikipedia

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Agtergrond (narratief)Suid-Afrikaanse GrensoorlogHemelBesemRobert SobukweMenslike skeletHibernasieMiskruierKolonisasieWerkloosheidWetenskaplike metodeGriepRooikatYslandYstervarkLien se lankstaanskoeneDemi Lee MooreDieregeluideXenofobie in Suid-AfrikaSimon PetrusJazz23 AprilDigvormTienerCheslin KolbeOrale seksVisSeksueel oordraagbare infeksieTydVryheidsmanifesHartLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)PoesEmfiseemFossielbrandstofEiffeltoringInflasieXenofobieRussiese inval in Oekraïne sedert 2022SportIngrid JonkerAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeNiersteenLys van Afrikaanse televisiereekseGrondbesoedelingChemiese reaksieKangaroeLys van Joodse feeste en herdenkingsHeupLys van landeFacebookTsoenamiApostoliese GeloofsbelydenisGeslagsgelykheidLetterlike en figuurlike taalgebruikHemelvaartsdagVolstruisStikstofOnderhoudKrieketVersoeningsdagLeierSwartrenosterWoordeboek van die Afrikaanse TaalCleopatra VIIOnderhandelinge om apartheid te beëindigSeksposisieSpringbokkeGroot vyfJan van RiebeeckStaatstoelaeMenslike seksuele gedragDermpoliepMagneetKolorektale kankerViëtnamoorlogSteenkool in Suid-AfrikaJohannes Meintjes🡆 More