Sentraal-Asië: Geografiese gebied in die middel van Asië

Sentraal-Asië

Ligging van Sentraal-Asië

Oppervlak 4 003 451 km²
Bevolking 69 787 760
Lande 5 (Vlag van Kasakstan Kasakstan, Vlag van Kirgisië Kirgisië, Vlag van Oesbekistan Oesbekistan, Vlag van Tadjikistan Tadjikistan en Vlag van Turkmenistan Turkmenistan) en 1 outonome republiek (Vlag van Karakalpakië Karakalpakië)
Tale Karakalpaks, Kasaks, Kirgisies, Oeigoers, Oesbekies, Russies, Tadjiks, Turkmeens en baie ander
Etniese groepe Karakalpakke, Kasakke, Kirgisiërs, Oeigoere, Oesbeke, Russe, Tadjiks, Turkmene en baie ander
Tydsones UTC+05:00 (Wes-Kasakstan) tot UTC+06:00 (Oos-Kasakstan)
Hoofstede Asjchabat (Vlag van Turkmenistan Turkmenistan)
Astana (Vlag van Kasakstan Kasakstan)
Bisjkek (Vlag van Kirgisië Kirgisië)
Doesjanbe (Vlag van Tadjikistan Tadjikistan)
Tasjkent (Vlag van Oesbekistan Oesbekistan)
BBP (nominaal) $260 miljard (2017)
BBP (nominaal) per capita $3 700 (2017)

Sentraal-Asië is 'n geografiese gebied in die middel van Asië. Dit strek van die Kaspiese See in die weste tot Sentraal-China in die ooste en van die suide van Rusland in die noorde tot die noorde van Afghanistan in die suide.

Sentraal-Asië: Geografiese gebied in die middel van Asië
Politiese kaart van Sentraal-Asië
Sentraal-Asië: Geografiese gebied in die middel van Asië
Etniese kaart van Sentraal-Asië

Sentraal-Asië sluit gewoonlik die vyf voormalige Sowjet-republieke Kasakstan, Kirgisië, Oesbekistan, Tadjikistan en Turkmenistan in. Soms word nog Afghanistan, Mongolië, Iran se noordooste, Pakistan se noorde, Kasjmir, Xinjiang en Tibet ingesluit. Hierdie definisie word byvoorbeeld deur Unesco gebruik.

Die westelike en sentrale gedeelte van Sentraal-Asië is hoofsaaklik deur Turkse volke bevolk en deur Islam gekenmerk. Hulle sluit in die Kasakke in die noorde, die Kirgisiërs in die suidooste, die Karakalpakke en Oesbeke in die suide, die Turkmene in die suidweste en soms die Oeigoere in die ooste. In die suidooste leef nog die Tadjiks, 'n Islamitiese Irannese volk. Aan die noordelike grens tot Rusland leef nog Russe en Oekraïners. Minderhede sluit in Tartare en Duitsers. Belangrike tale sluit in Russies, die Turkse tale Oesbekies, Kasaks, Turkmeens, Kirgisies en Karakalpaks asook Tadjiks en soms nog Oeigoers.

Sentraal-Asië word geografies gekenmerk deur die riviere Amoedarja, Ili en Sirdarja asook die waterliggame Aralmeer en Balchasj-meer.

Sentraal-Asië was histories gekenmerk deur Nomadiese volke en die Syroete. Dit het as 'n kruispunt gedien vir die beweging van mense, goedere en idees tussen Europa, Wes-Asië, Suid-Asië, Oos-Asië en Noord-Asië. Die Syroete het Islamitiese lande met dié van Europa, Indië en China verbind.

Verwysings

Eksterne skakels

Gebiede van die Wêreld

Sentraal-Asië: Geografiese gebied in die middel van Asië 

Afrika

Noord (Midde-Ooste)  · Suid van die Sahara (Sentraal · Suider · Wes · Oos)

Sentraal-Asië: Geografiese gebied in die middel van Asië 

Amerikas

Noord · Sentraal · Karibiese Gebied) · Suid · Latyns

Sentraal-Asië: Geografiese gebied in die middel van Asië 

Asië

Sentraal · Oos · Noord-Asië (Verre-Ooste) · Suid (Indiese subkontinent) · Suidoos · Suidwes (Midde-Ooste)  · Wes

Sentraal-Asië: Geografiese gebied in die middel van Asië 

Europa

Sentraal · Noord · Suid · Wes · Oos

Sentraal-Asië: Geografiese gebied in die middel van Asië 

Oseanië

Australasië (Australië · Seeland) · Melanesië · Mikronesië · Polinesië

Sentraal-Asië: Geografiese gebied in die middel van Asië 

Poolgebiede

Noordpoolgebied · Antarktika

Sentraal-Asië: Geografiese gebied in die middel van Asië 

Oseane

Arktiese · Atlantiese · Indiese · Stille · Suidelike

Sentraal-Asië: Geografiese gebied in die middel van Asië 

Seë

Oorsig van Seë

Sien ook Kontinente van die wêreld

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

InsekBlourokkeMiltBateKankerVryheidsmanifesSuid-AfrikaPerdebyeMarie AntoinetteMoslemMotorvoertuigGipsKrampVolhoubaarheidMeeueVierkantswortelBeaufortskaalKoolstofdioksiedRugbyPaddaHibernasieTrekarbeidLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsGroepsgebiedewetIngenieursweseKatMeningsverskil oor aardverwarmingByHondeklipbaaiWaterkringloopSeptimius AwardsBrandmondsindroomCheslin KolbeBoelieryOogproblemeLugbesoedelingKoedoeGordelroosWolkMusieksimboleMangelontstekingEmosieLys van kleureJagluiperdSonGawes van die Heilige GeesKommunikasieWhatsAppCarles PuigdemontMiddeloorontstekingFiela se kind (rolprent)KewerHolocaustLieweheersbesieKoue OorlogCarike KeuzenkampKolitisHipoteseBaälMynbedryf van Suid-AfrikaBesoedelingMynbouOopbroninhoudBoontjieKlavierMediese diagnoseSeisoenMorfeemAkademiaLys van chemiese elemente volgens atoomgetalSebra🡆 More