Tennis Australiese Ope

Die Australiese Ope (Engels: Australian Open) is 'n groot tenniskampioenskap wat jaarliks in Januarie in Melbournepark, Australië, aangebied word.

Dit is die eerste Grand Slam-toernooi van die jaarlikse tenniskalender. Dit is die grootste sporttoernooi wat jaarliks in Australië plaasvind.

Tennis Australiese Ope
Kenteken van die Australiese Ope in 2017
Tennis Australiese Ope
Die Margaret-baan by die Australiese Ope
Tennis Australiese Ope
Binnekant van die Rod Laver Arena voor 'n wedstryd

Soos by alle Grand Slam-toernooie word mans- en damesenkels, mans- en damesdubbels, gemengde dubbels en juniorkampioenskappe gespeel. 'n Toernooi vir rolstoel-tennisspelers en vertoonwedstryde deur bekende spelers word ook aangebied.

Geskiedenis

Oorspronklik is die kampioenskap aan die begin van die kalenderjaar gehou. In 1977 word dit verskuif na einde Desember (rondom Kersfees) en is twee kampioenskappe die jaar in beide Januarie en Desember aangebied. Teen einde 1985 word besluit om na die oorspronklike reëling terug te val en dat die volgende kampioenskap eers in 1987 gespeel sou word. As gevolg hiervan is geen kampioenskap in 1986 gehou nie.

Voor 1983 het baie van die wêreld se beste spelers nie aan hierdie toernooi deelgeneem nie. Die hoofrede hiervoor was dat dit te ver was om te reis en baie spelers het dit nie as 'n belangrike toernooi geag nie.

Hitte-beleid

Die toernooi word in Januarie, tydens die warm Australiese somer gespeel. In 1998 word 'n uitermatige hitte-beleid ingevoer. Dit is die enigste groot toernooi wat so 'n beleid het. Sodra die temperatuur bokant 35 grade Celsius styg kan spel vir 'n rukkie gestop word om dehidrasie van deelnemers te voorkom. Wedstryde op buitebane word dan onderbreek. Die dak oor die hoofstadion kan toegemaak word en verkoelingstelsels kan aangeskakel word. In 2007 het temperature op die bane tot bokant 50 grade Celsius gestyg.

Finaliste

Hieronder die mees onlangse finaliste in beide die mans- en damesenkelspel:

Mans

Jaar Wenner Naaswenner
2024 Tennis Australiese Ope  Jannik Sinner   Daniil Medvedev
2023 Tennis Australiese Ope  Novak Djokovic Tennis Australiese Ope  Stefanos Tsitsipas
2022 Tennis Australiese Ope  Rafael Nadal Tennis Australiese Ope  Daniil Medvedev
2021 Tennis Australiese Ope  Novak Djokovic Tennis Australiese Ope  Daniil Medvedev
2020 Tennis Australiese Ope  Novak Djokovic Tennis Australiese Ope  Dominic Thiem
2019 Tennis Australiese Ope  Novak Djokovic Tennis Australiese Ope  Rafael Nadal
2018 Tennis Australiese Ope  Roger Federer Tennis Australiese Ope  Marin Čilić
2017 Tennis Australiese Ope  Roger Federer Tennis Australiese Ope  Rafael Nadal
2016 Tennis Australiese Ope  Novak Djokovic Tennis Australiese Ope  Andy Murray
2015 Tennis Australiese Ope  Novak Djokovic Tennis Australiese Ope  Andy Murray
2014 Tennis Australiese Ope  Stanislas Wawrinka Tennis Australiese Ope  Rafael Nadal
2013 Tennis Australiese Ope  Novak Djokovic Tennis Australiese Ope  Andy Murray
2012 Tennis Australiese Ope  Novak Djokovic Tennis Australiese Ope  Rafael Nadal
2011 Tennis Australiese Ope  Novak Djokovic Tennis Australiese Ope  Andy Murray
2010 Tennis Australiese Ope  Roger Federer Tennis Australiese Ope  Andy Murray
2009 Tennis Australiese Ope  Rafael Nadal Tennis Australiese Ope  Roger Federer
2008 Tennis Australiese Ope  Novak Djokovic Tennis Australiese Ope  Jo-Wilfried Tsonga
2007 Tennis Australiese Ope  Roger Federer Tennis Australiese Ope  Fernando González
2006 Tennis Australiese Ope  Roger Federer Tennis Australiese Ope  Marcos Baghdatis
2005 Tennis Australiese Ope  Marat Safin Tennis Australiese Ope  Lleyton Hewitt
2004 Tennis Australiese Ope  Roger Federer Tennis Australiese Ope  Marat Safin
2003 Tennis Australiese Ope  Andre Agassi Tennis Australiese Ope  Rainer Schüttler
2002 Tennis Australiese Ope  Thomas Johansson Tennis Australiese Ope  Marat Safin
2001 Tennis Australiese Ope  Andre Agassi Tennis Australiese Ope  Arnaud Clément
2000 Tennis Australiese Ope  Andre Agassi Tennis Australiese Ope  Jevgeni Kafelnikov

Vroue

Jaar Wenner Finalis
2024   Aryna Sabalenka Tennis Australiese Ope  Zheng Qinwen
2023   Aryna Sabalenka Tennis Australiese Ope  Elena Rybakina
2022 Tennis Australiese Ope  Ashleigh Barty Tennis Australiese Ope  Danielle Collins
2021 Tennis Australiese Ope  Naomi Osaka Tennis Australiese Ope  Jennifer Brady
2020 Tennis Australiese Ope  Sofia Kenin Tennis Australiese Ope  Garbiñe Muguruza
2019 Tennis Australiese Ope  Naomi Osaka Tennis Australiese Ope  Petra Kvitová
2018 Tennis Australiese Ope  Caroline Wozniacki Tennis Australiese Ope  Simona Halep
2017 Tennis Australiese Ope  Serena Williams Tennis Australiese Ope  Venus Williams
2016 Tennis Australiese Ope  Angelique Kerber Tennis Australiese Ope  Serena Williams
2015 Tennis Australiese Ope  Serena Williams Tennis Australiese Ope  Maria Sjarapova
2014 Tennis Australiese Ope  Li Na Tennis Australiese Ope  Dominika Cibulkova
2013 Tennis Australiese Ope  Victoria Azarenka Tennis Australiese Ope  Li Na
2012 Tennis Australiese Ope  Victoria Azarenka Tennis Australiese Ope  Maria Sharapova
2011 Tennis Australiese Ope  Kim Clijsters Tennis Australiese Ope  Li Na
2010 Tennis Australiese Ope  Serena Williams Tennis Australiese Ope  Justine Henin
2009 Tennis Australiese Ope  Serena Williams Tennis Australiese Ope  Dinara Safina
2008 Tennis Australiese Ope  Maria Sjarapova Tennis Australiese Ope  Ana Ivanović
2007 Tennis Australiese Ope  Serena Williams Tennis Australiese Ope  Maria Sjarapova
2006 Tennis Australiese Ope  Amélie Mauresmo Tennis Australiese Ope  Justine Henin
2005 Tennis Australiese Ope  Serena Williams Tennis Australiese Ope  Lindsay Davenport
2004 Tennis Australiese Ope  Justine Henin Tennis Australiese Ope  Kim Clijsters
2003 Tennis Australiese Ope  Serena Williams Tennis Australiese Ope  Venus Williams
2002 Tennis Australiese Ope  Jennifer Capriati Tennis Australiese Ope  Martina Hingis
2001 Tennis Australiese Ope  Jennifer Capriati Tennis Australiese Ope  Martina Hingis
2000 Tennis Australiese Ope  Lindsay Davenport Tennis Australiese Ope  Martina Hingis
Tennis Australiese Ope 
Panorama oor die Margaret-baan gedurende die 2008-Australiese Ope.

Verwysings

Eksterne skakels

144°58′42″O / 37.82167°S 144.97833°O / -37.82167; 144.97833

Voorafgegaan deur
VSA Ope
Grand Slam Kampioenskappe
Januarie
Opgevolg deur
Franse Ope

Tags:

Tennis Australiese Ope GeskiedenisTennis Australiese Ope Hitte-beleidTennis Australiese Ope FinalisteTennis Australiese Ope VerwysingsTennis Australiese Ope Eksterne skakelsTennis Australiese OpeAustraliëEngelsGrand Slam (tennis)JanuarieTennis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SeksLeonardo da VinciVrymesselarySonkragEienaamTweede WêreldoorlogNelson MandelaSelfkonsepSkaakSteenkool in Suid-AfrikaWerkloosheidRekeningkundeVerenigde State van AmerikaVerkleinwoordKunsmatige algemene intelligensieVoedselkettingAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidHondVlag van Suid-AfrikaMaagsweerDikdermMorfologie (taalkunde)WoestynGeloftedagApartheidVloeistofCarles PuigdemontNoag se arkKriekCounter-Strike 2Fisiese oefeningHeupvervangingPriemgetalNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyKinderregteOrale seksVersoeningsdagKankerPeriodieke tabelMisdaadKaapstadLettergreepDuitslandMediese diagnoseOmtrek, oppervlakte en volumeNasionale PartyInfeksieKatoenVoornaamwoordGroot TrekGawes van die Heilige GeesAardeAsiëDroogteSeekatPornografiese akteurBestuiwingEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaPerdGeografie van Suid-AfrikaMieliestronkSan Andreas-breukAfrikanersMaatskappyHorlosieDiepaartromboseFiksieJeuksiekteBank (finansiële instelling)EllipstekenNeurenberg-verhoreGrondWaterpokkies🡆 More