Serwië: Land in Suidoos-Europa

Serwië (Serwies: Србија/Srbija luister (hulp·inligting)), amptelik die Republiek van Serwië (Република Србија/Republika Srbija), is 'n landingeslote land geleë in Sentraal- en Suidoos-Europa.

Dit word in die noorde begrens deur Hongarye, in die ooste deur Roemenië en Bulgarye, in die suide deur Albanië en Noord-Masedonië en in die weste deur Montenegro, Kroasië en Bosnië en Herzegowina. Serwië se hoofstad en grootste stad is Belgrado, geleë aan die monding van die Savarivier in die Donau.

Република Србија
Republika Srbija
Republiek Serwië
Vlag van Serwië Wapen van Serwië
Vlag Wapen
Volkslied: Боже правде
(tr.: Bože pravde)
(Serwies vir: "God of Geregtigheid")
Ligging van Serwië
Hoofstad Belgrado

44°48′N 20°28′O / 44.800°N 20.467°O / 44.800; 20.467

Grootste stad Belgrado
Amptelike tale Serwies
Regering Unitêre parlementêre
grondwetlike republiek
Aleksandar Vučić
Ivica Dačić
Onafhanklikheid
Vorming
• Middeleeuse prinsdom
• Middeleeuse koninkryk
Ottomaanse verowering
• Prinsdom Serwië
• Koninkryk Serwië
• Unifikasie in Joego-Slawië
• Onafhanklike republiek


Laat 8ste eeu
1217/1346
1459–1556
1815
1882
1 Desember 1918
5 Junie 2006
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
88 361 km2  (111ste)
34 116 myl2
0,13 (insluitend Kosovo)
Bevolking
 - 2016-skatting
 - 2011-sensus
 - Digtheid
 
7 041 599 (104de)
7 031 862
91,1 / km2 (121ste)
235,9 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2017-skatting

$107,131 miljard (uitsluitend Kosovo) (78ste)
$15 321 (uitsluitend Kosovo) (83ste)

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2017-skatting

$37,739 miljard (uitsluitend Kosovo) (86ste)
$5 397 (uitsluitend Kosovo) (88ste)

MOI (2015) Serwië: Demografie, Verwysings, Eksterne skakels 0,776 (66ste)  –  hoog
Gini (2013) 38(72ste) –  medium
Geldeenheid Dinar (RSD)
Tydsone
 - Somertyd
MET (UTC+1)
MEST (UTC+2)
Internet-TLD .rs, .срб
Skakelkode +381
Serwië: Demografie, Verwysings, Eksterne skakels
Belgrado, hoofstad en grootste stad van Serwië
Serwië: Demografie, Verwysings, Eksterne skakels
Kaart van Serwië
Serwië: Demografie, Verwysings, Eksterne skakels
Etniese kaart van Serwië

Die moderne land Serwië het ontstaan in 1817 na die Tweede Serwiese Opstand en het in 1878 onafhanklikheid verklaar van die Ottomaanse Ryk.

Die land se huidige grense is vasgestel na die Tweede Wêreldoorlog, toe Serwië 'n federale deel geword het binne die Sosialistiese Federale Republiek van Joegoslawië. Serwië het weer 'n onafhanklike land geword in 2006, nadat Montenegro die Unie verlaat het wat gevorm is na die verval van Joego-Slawië in die jare 90.

Demografie

Daar woon 7 041 599 mense in Serwië en Kosovo. 83,3% van die populasie is Serwiërs, 3,5% is Hongare, 2,1% Roma, 2% is Bosniake, 1,1% Italianers en 5% ander groepe.

Godsdiens

85% is Serwies-Ortodoks; 5% is Rooms-Katoliek en 10% is ander Christene en Moslems.

Tale

88% praat Serwies, 3,9% praat Hongaars en minder as 9% ander tale.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Serwië DemografieSerwië VerwysingsSerwië Eksterne skakelsSerwiëAlbaniëBelgradoBosnië en HerzegowinaBulgaryeDonauHongaryeHoofstadKroasiëLandingeslote landLêer:Sr-srbija.oggMontenegroNoord-MasedoniëRoemeniëSavaSentraal-EuropaSerwiesSr-srbija.oggSuidoos-EuropaWikipedia:Mediahulp

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Migrasie van voëlsWitbloedselMiljardFranse RewolusieDeelwoordAfrikanersMetafoorFeminismeSeegolfKaapse florarykPeach van PletzenSimboolKrygkorKinderregteWoordeskatNasionale PartyWes-KaapBreinkaartNatuurlike hulpbronDemografie van Suid-AfrikaMuskeljaatkatAfrikaKaapstadWêreldwye webAnglisismeTweede WêreldoorlogPriemgetalLys van Afrikaanse televisiereekseAntisemitismeBoomslangGriepInkomsteOligopolieFilosofieWerkersdagGeografie van Suid-AfrikaSnaarinstrumentMusiekDermpoliepSwartkwasmuishondVeelvoudige sinMigrasie van diereWet op NaturellengrondPaasfeesOrthopteraPerdLuiperdAsemhalingDoelwitLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaOorkruipersKlem-in-die-kaakSuurstofFiela se kind (rolprent)Industriële RevolusieTuberkuloseWiki CommonsMaanOorstromingGriekwa-AfrikaansLeah van NiekerkWoordRassismePornografieRenteEienaamMensDomineePubiese hareOmgewingsbeheerBynierReënspinnekop🡆 More