Sielkunde

Sielkunde oftewel psigologie is die studie van die innerlike lewe en gedrag.

Algemene psigologie bestudeer die normale, volwasse mens; terwyl besondere psigologie die abnormale, onvolwasse mens (of dier) bestudeer. Alhoewel die sielkunde dikwels beskou word as 'n wetenskap waarvan Sigmund Freud die stigter was, kan 'n mens dit verder terug in die geskiedenis vind in die debatte tussen filosowe soos John Locke en Immanuel Kant.

Sielkunde
Die Griekse hoofletter psi word dikwels gebruik om die woord of studie van die sielkunde voor te stel.

Bekende sielkundiges

Van die beroemde sielkundiges sluit in:

Die moderne studie van sielkunde bestaan uit 'n hele aantal spesialisrigtings, te wete bedryfsielkunde, ontwikkelingsielkunde, sosiale sielkunde, psigonomie (oorkoepelende term vir kognitiewe-en neurosielkunde), psigopatologie, fisiologiese sielkunde, psigologiese metodeleer, persoonlikheidsielkunde en dan die terapiegebaseerde rigtings: kliniese sielkunde, opvoedkundige sielkunde en voorligtingsielkunde. Die ontwikkeling van positiewe sielkunde vind neerslag in verskeie spesialisrigtings in sielkunde.

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

FilosofieImmanuel KantJohn LockeSigmund Freud

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Marga van RooyPornografiese subgenresVerkoueLily CarterFiksieGrasfamilieEmfiseemPtolemeusCarike KeuzenkampPoleWiki CommonsAfghanistanOnderwys in Suid-AfrikaAnneli van RooyenDonker materieKarpaletonnelsindroomWikisourceRenteAllergieEkonomieProstaatklierOrkaan GustavRuslandRussiese inval in Oekraïne sedert 2022EpilepsieSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Kappie (skryfteken)Motorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaLys van Afrikaanse skrywersKasteel die Goeie HoopMusieksimboleSixtynse kapelSeekoeiStaat PalestinaTegnologieXhosaHerpes simplexSterLys van Griekse mitologiese figurePublieke domeinBruin huisslangMarita NapierMakazole MapimpiJodeVuurKrokus Stadsaal-aanvalInstagramSwitserlandDissipel vir wie Jesus baie lief wasSuid-Afrikaanse WeermagSowjetunieDikdermVlag van BangladesjBorskankerFrankrykGeelslangErfenisOrgaanSleurkragBloedsomloopstelselPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaMuggieEnsiklopedieNazi-saluutKinkhoesSeksueel oordraagbare infeksieSeksposisieSmall HandsAngssteuring🡆 More