Kampala

Kampala is die hoofstad en grootste stad van Uganda met 'n bevolking van 1 659 600 in 2011 en 'n oppervlakte van 189 km².

Die stad is naby aan die noordelike oewer van die Victoriameer geleë waar dit laat in die negentiende eeu gestig is. Dit word die hoofstad in 1963. Daar is 'n internasionale lughawe by Entebbe en die stad het ook 'n spoorwegstasie. Die Makerere-universiteit is in 1922 hier opgerig. Kampala se belangrikste bedrywe is bankwese, administrasie, die handel in vrugte en groente, teevermenging en -verpakking, brouery, tekstiele en koffie. Daar is twee katedrale.

Kampala
Kampala

Kaart Wapen
Kampala
Kampala
Vlag
Kampala
 Land Vlag van Uganda Uganda
 Distrik Kampala
 Koördinate 00°19′N 32°35′O / 0.317°N 32.583°O / 0.317; 32.583
 Stigting 1890
 Oppervlakte:  
 - Totaal 189 vk km
 Hoogte bo seevlak 1 190 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2011) 1 659 600
 - Bevolkingsdigtheid 9 429,6/vk km
 Tydsone UTC +3
 - Somertyd UTC +3
 Burgemeester Erias Lukwago
 Amptelike webwerf kcca.go.ug
Kampala
Nasa-Satellietbeeld van Kampala
Kampala
Minibus taxi's

Eksterne skakels

Tags:

Entebbe Internasionale LughaweHoofstadUgandaVictoriameer

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ProsaSeekoeiWet op NaturellengrondLys van bekende Suid-AfrikanersWinnie Madikizela-MandelaKolonialismeVoedingDie GelofteFrankrykSpelerposisies in rugbyDieregeluideDokterSuid-Afrikaanse randSigaretGoogleBloedvergiftigingBeroerteVigsLys van veltoestandePad na jou hartSkoolMondHarry PotterRooibokElzette MaarschalkBywoordKunsLys van nedersettings in Suid-AfrikaFisioterapieUitwerking van klimaatsveranderingJeugdagDemokratiese Republiek die KongoBestuiwingDroomPrimêre sektor van die ekonomieKaliumVaalrivierHemelBesemSteentydperkOrgasmeStilleweRivierPubiese hareJames AlexanderEkonomieKlem-in-die-kaakTydBelvidere Holy Trinity-kerkGevolge van aardverwarming op oseaneSuid-AfrikaAkademiaInsekSikloonWaterkringloopWindViëtnamoorlogNag van die lang messeAfrikanersRenaissanceKatAppelHeuningbyLabia (geslagsdele)Vaginale kanker2024 Chinese Grand PrixLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Suid-Afrikaanse GrensoorlogKomplementêre kleureProvinsies van Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994AkwariumTrappe van vergelykingStres in hoërskoolVolhoubare ontwikkelingGemeenskapsorganisasieWaterstof🡆 More