Inflasie

Inflasie (afgelei van Latyn inflatio vir aanswel, deining) is die styging in die algemene prysvlakke van goedere en dienste in 'n ekonomie oor 'n gegewe tydperk.

Die teenoorgestelde van inflasie is deflasie, waar die algemene vlak van pryse daal. Die oorspronklike berekening van inflasie was die aantal geld wat in vloei is hoe dit vermeerder of verminder het oor n spesifieke tydperk. Die reserwebank gebruik inflasieteikening om geld vloei voorraad te druk.

Inflasie
Wereldkaart van lande volgens inflasiekoers in 2019. Bron: Central Intelligence Agency

As gevolg van inflasie is meer geld nodig om vir goedere (soos 'n brood) en dienste (soos 'n haarsny of 'n buskaartjie) te betaal. Ekonome meet gereeld die inflasie van 'n ekonomie om die toestand daarvan te bepaal. 'n Mandjie van goedere word gewoonlik saamgestel en gereeld geprys om die koers te bepaal.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

EkonomieLatyn

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BTWHigiëneSpinnekopVryheidsdagRugbyLetterkundeNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaEkologieKommunismeLys van Afrikaanse skrywersFacebookBestuiwing1913Woordeboek van die Afrikaanse TaalDubbelpuntEuropaCarles PuigdemontPornografiese akteurGestremdheidWoordLewerRamsar-vleilande in Suid-AfrikaPankreasGalileo GalileiErfenisRosa ParksWikiquoteMuskietBernice WestEngelsBreinvliesontstekingBlaarOu Apostoliese KerkBloeddrukGeelsugJeuksiekteMeningsverskil oor aardverwarmingRassismeSwartbewussynsbewegingMigrasie van diereWesterse filosofieNierversakingKindermishandelingMierWapen van Suid-AfrikaRenaissanceMynbedryf van Suid-AfrikaAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeAardverwarmingSirkelAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidSpringbokDigvormPornhubOrtopedieCorioliskragAfrikaanse woordelys en spelreëlsMonumentDesmond TutuVaste stofWorcesterLangste woordWeer (meteorologie)Toekoms van die AardeSomerOlimpiese SomerspeleUKhahlamba-DrakensbergparkMIV/vigs in Suid-AfrikaAfrikaEkonomieGroepsgebiedewetKaartSuid-Afrikaanse randUitwerking van klimaatsverandering🡆 More