Hoender

'n Hoender (Gallus gallus domesticus) is 'n makgemaakte voël, meer spesifiek pluimvee.

Hulle word gewoonlik deur boere as lewende hawe aangehou, wat beteken dat hulle geteel word sodat hul vleis of eiers geëet kan word.

Hoender
Hoender
'n Haan (agter) en 'n hen (voor).
Gedomestikeerd
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Phasianinae
Genus:
Gallus
Spesie:
Gallus gallus
Subspesie:
Gallus gallus domesticus
(Linnaeus, 1758)

'n Manlike hoender word 'n haan genoem, en 'n vroulike hoender staan as 'n hen bekend. Slegs hennetjies kan broei en eiers lê. Pasgebore en jong hoendertjies word kuikens genoem, maar 'n jong hoender wat op 12 tot 14 weke geslag word, word 'n braaikuiken genoem.

Hoenders is oor duisende jare van die rooiboshoender (Gallus gallus) geteel. Anders as meeste makgemaakte spesies het die rooiboshoender nie uitgesterf nie, maar kom steeds in die natuur voor. Vandag is daar 'n enorme variasie van hoenderrasse; van veerpoot-kapokkies tot statige rooi, swart, wit of gespikkelde pluimvee.

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

IronieNicole StraussWolkPornhubSeevlakWinnie Madikizela-MandelaRenosterRumatiekSwartkwasmuishondInflasieSuikersiekteJudaïsmeEnkelvoudige sinWynand du ToitDomkragKolonoskopieWright-broersSeksuele penetrasieMetaalNelson MandelaSendelingposisieSeksGemeenskapsorganisasieTransatlantiese slawehandelBorskankerNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaOranjerivierSpinnekopKatoenAnti-inflammatoriese middelMarsVaste stofPlae van EgipteHidroëlektrisiteitBosvarkBosluisbytkoorsWortelMoslemEreksieD.J. OppermanArmoedeAnale seksAbsolute monargieHigiëneLongBynierErfenisKaaps-Hollandse stylSelfoonOntbossingVratGrondHeks van HexrivierPeriodieke tabelLys van Nederlandse skildersCleopatra VIIDramaDomineeKlimaatveranderingNatuurOligopolieStokely CarmichaelGordelroosWikiquoteGemeenskapKapitalismeVoorsetselAlliterasieCristiano RonaldoDier🡆 More