Hematiet: Chemiese verbinding

Hematiet is 'n mineraal met formule Fe2O3, Dit is die allotroop α-Fe2O3 van yster(III)oksied.

Hematiet
Hematiet: Chemiese verbinding  
Hematiet met bariet 
Formule Fe2O3 
Onsuiwerhede Ti Al, Mn, H₂O 
Nickel-Strunz (10) 4.CB.05  
Kleur staalgrys tot rooi soos roes 
Streep roesbruin 
Glans metallies, submetallies, dof, grondagtig 
Hardheid 5 -6 (Mohs) 
Digtheid 5,26 g/cm3 
Transparansie opaak 
Dubbelbreking eenassig (-) 
RI-waardes nω = 3.150 - 3.220 nε = 2.870 - 2.940 
Ruimtegroep R3
Strukturbericht-kode D5₁ 
Eenheidsel a = 5.038(2) Å, c = 13.772(12) Å 
Hematiet: Chemiese verbinding
* Lys van minerale
Portaal Hematiet: Chemiese verbinding Geologie

Dit is een van die belangrikste minerale vir die paleomagnetisme-navorsing. Dit het die romboëdriese korund-struktuur.

Hematiet is die stabiele ysteroksied wat 'n groot deel van die gronde, klippe en die aarde se kors uitmaak. Dit het 'n besondere magnetiese struktuur wat die gekantelde antiferromagetisme genoem word. Die kanteling word veroorsaak deur die Dzialoshinkii-wisselwerking wat genoem is na die wetenskaplike Dzialoshinskii wat die teorie daaroor in 1957 voorgestel het. Elke Fe3+-ioon is die rooster het 'n magnetiese moment (spin) van 5μB Die spins het nogtans antiferromagnetiese ordening in die a-b vlak van die struktuur, en dit verminder hulle totale magnetiese moment in hierdie vlak tot nul. Die antiparallellisme is nogtans nie perfek nie. Die spins is effens gekantel in die rigting van die c-as en die c-komponente van die magnetiese moment is ewewydig aan mekaar. Dit veroorsaak 'n swak spontane magnetisasie in die c-rigting (IS= 0.4 e.m.u/g) Die stof gedra hom soos 'n swak ferromagneet met groot anisotropie.

Onder 'n temperatuur van -10 °C verander die magnetiese struktuur. Hierdie oorgang word die Morin-oorgang genoem. Die spin raak nou antiparallel in die c-rigting georden en die kanteling verdwyn. Die gevolg is normale antiferromagnetisme met IS=0.

Verwysings

Tags:

Yster(III)oksied

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ErosietipesBeenbreuke en ontwrigtingsWaterkringloopVergelykings (taalkunde)HamburgerLetterlike en figuurlike taalgebruikIvan ZimmermannAarde se atmosfeerVryheidsdagAndré JacobsVerkoueBeesPlantBalletGroepsdrukLys van oseane, seë en mereEkonomiese sektorVaginale kankerWatersuiweringLyfstraf in skoleAppendiksHamerkopGrondbesoedelingAnilingusLika BerningBergen-Belsen-konsentrasiekampApartheidPornografiese subgenresMynbouEvangelies Gereformeerde KerkTurksvyKewerProstaatkankerSatellietfotoElzette MaarschalkRepubliek van Zoid AfrikaLys van medisinale kruieVarkGianna MichaelsWerkwoordKoorsblaarValentynsdagSonja HerholdtKragopwekkingRenosterEjakulasieTaylor SwiftBloedvergiftigingPapierPinksterDoopNasionale PartyEkonomie van Suid-AfrikaEl (lengtemaat)Afrikaanse WikipediaIntensiewe vormPaasfeesKasteel die Goeie HoopAborsie in Suid-AfrikaLys van politieke partye in Suid-AfrikaRicus NelPaarl GimnasiumNemunasTelwoordGroepsgebiedewetEnsiklopedieOnomatopeeDirekte en Indirekte redeUniegebouGodBorskankerHartaanvalAardeKunsmatige intelligensieVoorvoegsel🡆 More