Selena Gomez: Amerikaanse sangeres, aktrise en modeontwerpster

Selena Marie Gomez (gebore 22 Julie 1992 in Grand Paire, Texas, VSA) is 'n Amerikaanse sangeres, aktrise en modeontwerpster.

Sy het bekend geword vir haar rol as Alex Russo in die Disney-sitkom Wizards of Waverly Place. Gomez speel ook in verskeie rolprente en het gasrolle in 'n aantal TV-reekse gespeel. Sy het verskeie albums saam met haar musiekgroep, Selena Gomez & the Scene opgeneem. Sy het ook haar eie klerereeks, Dream Out Loud, en doen graag vrywilligerswerk. Sedert 2008 is Gomez 'n UNICEF-ambassadeur, die jongste ambassadeur wat UNICEF tot dusver gehad het. In Mei 2012 loods se haar eerste parfuum, "Selena Gomez: The Debut Fragrance"."Selena Gomez" is ook een van die mees bekende sangers met haar liedjies soos haar eerste No.1 op die hot billboard 100 "Lose you to love me" wat gaan oor haar verhouding met Justin Bieber.

Selena Gomez: Diskografie, Eksterne skakels
Selena Gomez: Diskografie, Eksterne skakels
Selena Gomez in 2012
Agtergrondinligting
GeboortenaamSelena Marie Gomez
Gebore22 Julie 1992 (1992-07-22) (31 jaar oud)
Texas, USA
GenresPopmusiek, dansmusiek, poprock
EtiketteHollywood Records
AssosiasiesJustin Bieber, Demi Lovato, Miley Cyrus, Selena
Webwerf[1]

Diskografie

Selena Gomez

  • «Tell Me Something I Don't Know»
  • «One and the Same» (con Demi Lovato)
  • «Magic» (cover de Pilot)
  • «Send It On» (con Miley Cyrus,
    Jonas Brothers y Demi Lovato)
  • «Whoa Oh!» (con Forever The Sickest Kids)
  • «Come & Get It»
  • «Slow Down»

Filmografie

  • Another Cinderella Story
  • Wizards of Waverly Place
  • Shake It Up: Break It Down
  • Ramona and Beezus
  • Monte Carlo
  • Getaway
  • Behaving Badly
  • Aftershock
  • Rudderless
  • Hotel Transylvania
  • Only murders in the building

Selena Gomez and The Scene

  • 2009: Kiss & Tell
    • «Falling Down»
    • «Naturally»
  • 2010: A Year Without Rain
    • «Round and Round»
    • «A Year Without Rain»
  • 2011: When the Sun Goes Down
    • «Who Says»
    • «Love You Like a Love Song»
    • «Hit the Lights»

Eksterne skakels

Tags:

Selena Gomez DiskografieSelena Gomez Eksterne skakelsSelena Gomez199222 JulieTexasUNICEFVSA

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DierPlae van EgipteSeptimius AwardsWieg van die MensdomPampoentjiesInvloed van vigs op die ekonomieKlinkerMIV/vigs in Suid-AfrikaPoesChemiese verbindingInfeksieGeestesteuringSeisoenGoudAardverwarmingKonjunktivitisMarsAfvalbestuurBevolkingGalileo GalileiHartseerKlem-in-die-kaakSiya KolisiBlomHortologiePad na jou hartLeeudoringstad-spoorwegrampChemiese elementNag van die lang messeStaalKleurKlankJuraMonoloogDansSpringbokkeAsemhalingDemokratiese Republiek die KongoKrugerwildtuinYsterSwaweldioksiedMorfologie (taalkunde)VennootskapVulkaanKaapstadse waterkrisis 2015-2018FiksieOnderwerp (taalkunde)Vlekvrye staalTandbederfMusiekVerstedelikingSkilpadSendelingposisieHamburgerParasitiese siektesKonsonantOrale seksMaagsweerHomofoonSatellietGroot TrekRymWesterse filosofieLionel MessiHeupWithaaiKonsentrasiekampVierkantswortelDieregeluideVoortrekkermonumentSuid-Afrikaanse Nasionale ParkeDomineeKoorsWikimedia-stigtingSwart nasionalismeUitwerking van klimaatsverandering🡆 More