Ozzy Osbourne

John Michael Ozzy Osbourne (gebore op 3 Desember 1948) is 'n Engelse heavy metal sanger en liedjieskrywer, wie se musikale loopbaan oor 40 jaar gestrek het.

Osbourne het na vore gekom as die hoofsanger van die Engelse groep Black Sabbath, wie se donker en harde klank bygedra het tot die heavy metal genre. Te danke aan Black Sabbath se donker styl, het Osbourne bekend geword as die Prins van Duisternis. Osbourne is ook bekend as die Godfather van heavy metal.

Ozzy Osbourne
Ozzy Osbourne
Agtergrondinligting
GeboortenaamJohn Michael Osbourne
Gebore3 Desember 1948 (1948-12-03) (75 jaar oud)
Aston, Birmingham, Engeland (Verenigde Koninkryk)
GenresHeavy metal, hard rock, blues rock
Beroep(e)sanger, liedjieskrywer
Instrumentestem, mondfluitjie
Jare aktief1967 - hede
EtiketteEpic, CBS, Jet
AssosiasiesBlack Sabbath
Webwerfozzy.com

In die vroeë 2000's het Osbourne se loopbaan uitgebrei toe hy 'n ster in sy eie werklikheidsvertoning, The Osbournes geword het, saam met sy vrou Sharon en twee van hul drie kinders, Kelly en Jack. 'n Dokumentêre program oor sy lewe en loopbaan, God Bless Ozzy Osbourne, is in April 2011 by die Tribeca-filmfees vertoon, en is op DVD vrygestel in November 2011. Osbourne het multi-platinum status bereik as 'n solo-kunstenaar en met Black Sabbath, en het meer as 100 miljoen albums wêreldwyd verkoop.

Ateljeealbums

  • Blizzard of Ozz (1980)
  • Diary of a Madman (1981)
  • Bark at the Moon (1983)
  • The Ultimate Sin (1986)
  • No Rest for the Wicked (1988)
  • No More Tears (1991)
  • Ozzmosis (1995)
  • Down to Earth (2001)
  • Under Cover (2005)
  • Black Rain (2007)
  • Scream (2010)
  • Ordinary Man (2020)
  • Patient Number 9 (2022)

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

19483 DesemberBlack Sabbath

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VerkleinwoordHeuningFluoorISO 3166-2HipoteseToestand van materieHoërskool OuteniquaKasteel die Goeie HoopWoestynSprokieNommertekenRooibokMadison IvyKonjunktivitisLeeuKaliforniëChemiese verbindingVars waterPlae van EgipteSatellietAfrikaansWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaKrugerwildtuinSlag van BloedrivierMenslike seksuele gedragVeeartsLys van oseane, seë en mereVoedingVerkragtingAkkedisLuiperdJo BlackEnsiklopedieNoordwesMeningsverskil oor aardverwarmingMenslike skeletBTWVraag en aanbodAkwariumSirkusLongDigtheidKlein vyf diereIronieSwartbewussynsbewegingAnneli van RooyenNierversakingNiemetaalBlaaskankerWeer (meteorologie)Regardt van den BerghXenofobieStereotipeLandbou in Suid-AfrikaTrevor ManuelWatersuiweringMiddelmisbruikHartversakingBeaufortskaalBipolêre gemoedsteuringWhatsAppReddingskakeHemelvaartPlastiekGeskiedenis van AfrikaansLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsPenisBuffelAce MagashuleVulkanismeSikloonBestuiwingBurgerregteWaterbesoedelingTweede Nuwe JaarLionel Peterson🡆 More