Charlotte Rampling

Tessa Charlotte Rampling, OBE (Sturmer, 5 Februarie 1946) is 'n Engelse aktrise.

Sy het in Engelse, Franse en Italiaanse rolprente verskyn. Sy word in 2001 'n lid van die Orde van die Britse Ryk en in 2002 'n lid van die Franse Erelegioen.

Charlotte Rampling
By die 2001 Cannes Filmfees
By die 2001 Cannes Filmfees

Geboortenaam Tessa Charlotte Rampling
Geboorte 5 Februarie 1946
Sturmer, Essex, Engeland
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Rampling maak haar rolprentdebuut in 1965. Haar films sluit in: Georgy Girl (1966), The Damned (1969), The Night Porter (1974), Farewell My Lovely (1975), Stardust Memories (1980), The Verdict (1982), Angel Heart (1987), The Duchess (2008) en The Eye of the Storm (2011).

Eksterne skakels

Tags:

19465 FebruarieEngelandErelegioenOrde van die Britse Ryk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Groot vyfAnilingusSelakantOlimpiese SomerspeleGoogleKaapse florarykPubiese hareVloeistofViëtnamoorlogGautengSlawernyElon MuskSonnestelselJohannesburgHortologieRooikatSeksismeSkoenlapperOnderwysNarsismeMigrasie van diereInstagramHartHomoniemBaälEerste WêreldoorlogAluminiumVervoerTuisbladGroepsgebiedewetMaroela MediaAngolese BurgeroorlogSinoniemHeks van HexrivierLys van veltoestandeKolonoskopieOlifantGeelsugWater (molekuul)GemeenskapDokterFilosofieStilleweFinale OplossingCovid-19-pandemiePinksterSosiale mediaSimboolTweede Nuwe JaarItaliëWes-KaapLys van Afrikaanse rolprenteKarooVolhoubare ontwikkelingOrthopteraReg tot ‘n gesonde omgewingGestremdheidBTWImmunologieWikiquoteSoortnaamLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsSuid-Afrika-WetLongMorfologie (taalkunde)TerracottaleërAfrikaanse taalleerBernice WestLys van politieke partye in Suid-AfrikaWiskundeBrandmondsindroomIngrid JonkerHondDemokratiese AlliansieRefentse MorakeKunsmatige intelligensieGrondwet van Suid-AfrikaMeervoud🡆 More