Wladiwostok

Wladiwostok (Russies: Владивосто́к, , luister (hulp·inligting), letterlik: heerser oor die ooste) is die hoofstad van die Primorski-krai in die ooste van Rusland en het 'n geraamde bevolking van 604 901 (2018).

Die Wladiwostok Internasionale Lughawe is naby aan die stad geleë, en die stad se hawe is die basis van die Russiese Vloot in die Stille Oseaan.

Wladiwostok
Владивосток
Wladiwostok

Ligging in Oos-Rusland Wapen
Wladiwostok
Wladiwostok
Vlag
Wladiwostok
 Land Vlag van Rusland Rusland
 Krai Wladiwostok Primorski-krai
 Koördinate 43°8′N 131°54′O / 43.133°N 131.900°O / 43.133; 131.900
 Gestig op 2 Julie 1860
 Stadstatus 22 April 1880
 Oppervlakte:  
 - Totaal 331,16 vk km
 Hoogte bo seevlak 171 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2018-beraming) 604 901
 - Bevolkingsdigtheid 1 814/vk km
 Tydsone UTC+11
 Burgemeester Jewgeni Poesjkarjof
 Amptelike webwerf www.vlc.ru

Wladiwostok is naby die Russiese grens met beide Noord-Korea en die Volksrepubliek China geleë; Harbin in die Volksrepubliek China is sowat 515 km (320 myl) in die weste en Sapporo in Japan is sowat 775 km (482 myl) oos oorkant die See van Japan.

Geskiedenis

Wladiwostok 
Wladiwostok in 1910

Wladiwostok is op 2 Julie 1860 gestig en het in 22 April 1880 stadstatus verkry.

Ekonomie

Die stad se belangrikste bedrywe is skeepvaart, kommersiële visvang en die vlootbasis. Visvang is bykans vier vyfdes van die kommersiële produksie van Wladiwostok. Ander voedselproduksie beloop 11%.

Die invoer van Japannese motors is 'n baie belangrike werkgewer en 'n groot bron van inkomste vir die inwoners van die stad.

Vervoer

Die Transsiberiese Spoorlyn is gebou om Europese Rusland met Wladiwostok te verbind, Rusland se belangrikste hawe in die Stille Oseaan. Die spoorlyn is in 1905 voltooi, en het vanaf Moskou na Wladiwostok via verskeie van Rusland se grootste stede geloop.

Susterstede

Wladiwostok het 15 susterstede:

In 2010 is boë met die name van elk een van Wladiwostok se susterstede in 'n park in die stad geplaas.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Wladiwostok GeskiedenisWladiwostok EkonomieWladiwostok VervoerWladiwostok SusterstedeWladiwostok VerwysingsWladiwostok Eksterne skakelsWladiwostokHoofstadLêer:Владивосток.oggPrimorski-kraiRuslandRussiesRussiese VlootStille OseaanWikipedia:MediahulpWladiwostok Internasionale LughaweВладивосток.ogg

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ShakaXenofobieInflasieEtniese groepTrekarbeid7de LaanGeslagsgelykheidSinkVersamelnaamSkuinsstreepMieliestronkNasionale VrouedagKondensasieAardeRassisme in AfrikaHomoniemMusiekSinoniemVaginale kankerHernubare energieGroot GatGedigMetafoorSlangLHemelvaartNetbalAfrikaanse woordelys en spelreëlsGeldAfrikaPretoriaProteïenJuan Antonio VillacañasAgtervoegselWolkWatersuiweringJaco JacobsTienerAkuutLys van nedersettings in Suid-AfrikaSebraDoopSendelingposisieErfenisBywoordMisdaadYstertydperkOseaanKunselementeWoordeboek van die Afrikaanse TaalNG gemeente JansenvilleKunsBestaansboerderyDramaOlimpiese SpeleLeonardo da VinciAppelVulkaanKarlien van JaarsveldSeksismeHeidelberg, GautengPlantKlimaatE-posIslamitiese Staat – Khorasan ProvinsieHartaanvalLys van chemiese elemente volgens atoomgetalLys van politieke partye in Suid-AfrikaNederlandsKorrupsieAspoestertjieMangelontstekingMiddelmisbruikMosesSwartbewussynsbewegingSpinnekop🡆 More