Russiese Roebel

Die Russiese roebel (Russies: рубль, rublʹ, meervoud: рубли́, rubli; simbool: ₽; ISO 4217-kode: RUB) is die geldeenheid van Rusland, asook die vier gedeeltelik-erkende republieke van Abchasië, Suid-Ossetië, Donetsk en Loehansk.

Die mees gebruikte geldeenhede volgens waarde
Geldeenheidverspreiding van globale
buitelandse valutamarkte volgens omset.
Rang Geldeenheid Simbool
ISO 4217
% daaglikse
aandeel
(Des. 2015)
1 Vlag van Verenigde State van AmerikaAmerikaanse dollar USD ($) 87,0%
2 Vlag van EuropaEuro EUR (€) 33,4%
3 Vlag van JapanJapannese jen JPY (¥) 23,0%
4 Vlag van Verenigde KoninkrykPond sterling GBP (£) 11,8%
5 Vlag van SwitserlandSwitserse frank CHF (CHF) 8,6%
6 Vlag van KanadaKanadese dollar CAD ($) 5,2%
7 Vlag van AustraliëAustraliese dollar AUD ($) 4,6%
8 Vlag van MeksikoMeksikaanse peso MXN ($) 2,5%
9 Vlag van Volksrepubliek ChinaChinese juan CNY (¥) 2,2%
10 Vlag van Nieu-SeelandNieu-Seelandse dollar NZD ($) 2,0%
11 Vlag van SwedeSweedse kroon SEK (kr) 1,8%
12 Vlag van RuslandRussiese roebel RUB (₽) 1,6%
13 Vlag van HongkongHongkong-dollar HKD ($) 1,4%
14 Vlag van Noorweë Noorse kroon NOK (kr) 1,4%
15 Vlag van SingapoerSingapoer-dollar SGD ($) 1,4%
16 Vlag van TurkyeTurkse lira TRY (₺) 1,3%
17 Vlag van Suid-Korea Suid-Koreaanse won KRW (₩) 1,2%
18 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrikaanse rand ZAR (R) 1,1%
19 Vlag van Brasilië Brasiliaanse real BRL ($) 1,1%
20 Vlag van Indië Indiese roepee INR (₹) 1,0%
Ander 6,3%
Totaal 200%

Die roebel was die geldeenheid van die Russiese Ryk en die Sowjetunie voor sy ontbinding. Belarus en Transnistrië gebruik geldeenhede met dieselfde naam.

Die roebel is onderverdeel in 100 kopeks (soms geskryf as kopecks of copecks; Russies: копейка, kopeyka; meervoud: копейки, kopeyki). Die Russiese roebel is die wêreld se eerste desimale geldeenheid. Dit is gedesimaliseer in 1704 toe die roebel wetlik gelyk aan 100 kopeks gestel is.

Notas

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

AbchasiëBelarusMeervoudRuslandRussiesRussiese RykSowjetunieSuid-OssetiëTransnistriëVolksrepubliek DonetskVolksrepubliek Loehansk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lionel MessiLys van Afrikaanse televisiereekseNaaldekokerEmfiseemTrigeminale neuralgieTaalMiddelmisbruikJeugdagGeskiedenis van Suid-AfrikaGroepsgebiedewetAarde se atmosfeerAfrikanersTweede Nuwe JaarJohannes HahnToerismeLys van myne in Suid-AfrikaThys die BosveldklongCovid-19-pandemieHomoniemVars waterPersSkaakWiskundeSteve BikoNasionale VrouedagHeuningIdioomGlasSkoolFiela se kindMaanMuishondTropiese sikloonJacques LootsMagnetismeBrasiliëByProstaatklierSkoenlapperOlifantNamibiëSinoniemArmoedeverligtingRymGeelsugTylaAarverkalkingFamilie (verwantskap)Samestelling22 AprilRooikatSamestellende afleidingGrondwet van Suid-AfrikaJan van RiebeeckDigvormJaco JacobsLys van elemente volgens simboolWikiquoteSlag van Cuito CuanavaleBeesKondensasieNierHaasLys van Afrikaanse digtersWoordsoortMaselsEkonomieLewerPretoriaMenstruasieMusieksimboleStadStellenboschHeks van HexrivierSuid-Afrikaanse GrensoorlogSoutsuur🡆 More