Augustus

Augustus is die agtste maand van die jaar in die Gregoriaanse kalender, met 31 dae.

Jul - Augustus - Sept
So Ma Di Wo Do Vr Sa
  1 2 3 4
5 6 7 8 9 10 11
12 13 14 15 16 17 18
19 20 21 22 23 24 25
26 27 28 29 30  
2007 dag rangskikking
Al die dae

Augustus is vernoem na Augustus Octavianus.

Die maand het 31 dae aangesien Augustus net soveel dae wou hê as Julius Caesar se Julie. Augustus het die maand in sy huidige posisie geplaas aangesien dit ook is wanneer Cleopatra gesterf het. Voor Augustus dit hernoem het as Augustus, is dit Sextilis genoem in Latyn, aangesien dit die sesde maand was van die Romeinse kalender, wat in Maart begin het.

Augustus begin in skrikkeljare op dieselfde dag van die week as Februarie.

  • In die Ierse kalender word die maand genoem Lúnasa (moderne weergawe van Lughnasadh; dit is vernoem na die god Lugh) en 1 Augustus is die eerste dag van die herfs.

Eksterne skakels

Maande van die jaar
Januarie | Februarie | Maart | April | Mei | Junie | Julie | Augustus | September | Oktober | November | Desember

Tags:

Augustus OctavianusGregoriaanse kalenderJaarMaand

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KultuurPornografiese subgenresMetafoorStaalWaterSeksualiteitPoesNatuurSelfmoordPrivaat maatskappyJan van RiebeeckBlourokkeSikloonKorrupsieVlagterminologiePerdebyeWoordeboekBevolkingLys van elemente volgens simboolWoordBurgerregteSpinnekopMenseregtePinksterGlobaliseringSpoorvervoer in Suid-AfrikaRegeringRamsar-vleilande in Suid-AfrikaSeksuele opwekkingTandbederfLys van Suider-Afrikaanse soogdiereBoontjieKonsentrasiekampHeuningbyTelkomGawes van die Heilige GeesVerkleinwoordHeks van HexrivierTweede VryheidsoorlogGesonde dieetMosambiekkanaalDemokrasieVingerseksGenitale vratJeuksiekteHerpes simplexVerkragtingYsterPlastiekEmosieLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierDiskriminasieLuiperdAfleiding (taalkunde)Mark (ekonomie)Wapen van Suid-AfrikaMetaalMenseregtedagPretoriaSportEkonomiese sektorSomerAnrich HerbstOutismeTuberkuloseSeevlakstygingVlag van Suid-AfrikaMaanWesterse filosofieDiamantDierSeksueel oordraagbare infeksieBorskanker🡆 More