’N Plan Is ’N Boerdery

’n Plan is ’n Boerdery is 'n swart-en-wit Afrikaanse rolprent wat op 28 Mei 1954 vrygestel is.

Pierre de Wet het beide die regie en skryfwerk behartig. Die hoofrolle word deur Jimmy Boonzaaier, Gert van den Bergh en Trudi Kestell vertolk.

’n Plan is ’n Boerdery
Regisseur Pierre de Wet
Draaiboek Pierre de Wet
Met Jimmy Boonzaaier
Gert van den Bergh
Trudi Kestell
Musiek deur Nico Carstens
Petersen Broers.
Kinematografie David Millin
Redigeerder Gerald Ehrlich
Uitgereik 28 Mei 1954
Speeltyd 70 minute
Land Suid-Afrika
Taal Afrikaans
IMDb-profiel

Genre

Die rolprent is 'n romantiese komedie. Dit het geen ouderdomsperk nie en is goeie gesinsvermaak.

Hoofrolspelers

Storielyn

Neef Gerrit en neef Frederik beland op 'n eksentrieke boer se plaas. Die boer is erg bekommerd dat hulle sy stoetbul skade sal berokken. Op sy vader en dogter (Oom Sias en Cecile) se aandrang laat die boer hulle toe om op die plaas aan te bly. Frederik raak handig op die plaas, maar Gerrit bestee eerder sy tyd om by Cecile aan te lê.

Frederik, op sy beurt, raak op die buurman se dogter verlief en slaag daarmee om die jarelange kloof tussen die bure te oorbrug. Die polisie, wat op soek is na Frederik, haal hom uiteindelik in, maar om te vra of hy by hulle jaarlikse funksie sal optree. Dit beteken egter dat Frederik sy nuutgevonde werk op die plaas sal moet opsê. Oom Sias kom tot die redding en nooi die hele orkes om op die plaas aan te bly en in die sitkamer te oefen.

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

’N Plan Is ’N Boerdery Genre’N Plan Is ’N Boerdery Hoofrolspelers’N Plan Is ’N Boerdery Storielyn’N Plan Is ’N Boerdery Sien ook’N Plan Is ’N Boerdery Eksterne skakels’N Plan Is ’N Boerdery195428 MeiAfrikaansPierre de WetRolprent

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

CorioliskragEjakulasieAfleiding (taalkunde)PriemfaktorInsekAtoomNatuurbewaringSneeuMartin Luther King jr.YsterDroogteVersamelnaamLangste woordGestremdheidHernubare energieInnes en Franna BenadéAtmosfeerCheslin KolbeRuslandSkisofrenieRelatiwiteitsteorieMiddelmisbruikVerstedelikingKoppeltekenVoëlLeeuKatAluminiumKommunikasieHector PietersonSpreeuLidwoordWaterKleurOlifantGeldLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierGalblaasRekeningkundeGawes van die Heilige GeesAntoniemGeslagFrankrykWoordeskatAfrikaanse WikipediaVerkleinwoordDoelwitRenteVars waterPoesRosa ParksHamburgerDroomDruiweVingerseksWoordeboekLetterlike en figuurlike taalgebruikOrale seksLys van Afrikaanse televisiereekseDirekte en Indirekte redePornografieMorfologie (taalkunde)Lys van nedersettings in Suid-AfrikaSamestellingLys van bekende Suid-AfrikanersSoogdierReënspinnekopPriemgetalLetterkundeDiamantJodeSlawerny🡆 More