Wiki Afrikaans 2022: Spesiaal:Soek
AfrikaansVietnameseEnglish

Soekresultate Vuurtoring

Daar is reeds 'n bladsy genaamd "Vuurtoring" op die wiki

  • 'n Vuurtoring (of ligtoring) is 'n hoë struktuur, gewoonlik 'n toringgebou, wat lig uitstraal. Skepe ter see gebruik vuurtorings as 'n navigasie-hulpmiddel
  • Die Mouillepunt-vuurtoring was 'n vuurtoring in Mouillepunt in Kaapstad, Suid-Afrika, wat in 1842 gebou en in 1908 gesloop is. Dit was aan die noordoostelike
  • Die Robbeneiland-vuurtoring is 'n vuurtoring op Robbeneiland in Tafelbaai naby Kaapstad. Dit is in Januarie 1865 voltooi en is op die hoogste deel van
  • Groenpunt-vuurtoring is 'n rooi-en-wit geverfde vuurtoring op die noordwestelike punt van Tafelbaai in Mouillepunt, Kaapstad. Dit is die oudste vuurtoring in
  • Die Cooper-vuurtoring is 'n vuurtoring op die Bluff in Durban, KwaZulu-Natal. Die eerste toring is in 1867 gebou en later deur 'n tweede toring vervang
  • Roman Rock-vuurtoring is 'n vuurtoring op 'n rots in Valsbaai by die ingang van die Simonstadse hawe. Dit is die enigste vuurtoring in Suid-Afrika wat
  • Die Hood Point-vuurtoring is 'n vuurtoring in Oos-Londen, Suid-Afrika. Dit is op 4 Junie 1895 in gebruik geneem. Die vuurtoring is 14 meter hoog en bestaan
  • Stompneuspunt-vuurtoring is 'n vuurtoring aan die noordelike punt van Kaap St. Martin-skiereiland, by die westelike ingang van St. Helenabaai. Die 26
  • Die Doringbaai-vuurtoring is 'n vuurtoring aan die Atlantiese Oseaan by Doringbaai, 'n vakansieoord en vissersdorpie omtrent 8 km suidoos van Strandfontein
  • Dasseneiland-vuurtoring is 'n vuurtoring op Dasseneiland in die Atlantiese Oseaan, 55 kilometer van Tafelbaai. Die 28 meter hoë wit en rooi geverfde
  • Die Castle Point-vuurtoring, die eerste vuurtoring in Oos-Londen, was in gebruik vanaf Augustus 1860 tot Junie 1895. Dit was van hout en was geleë aan
  • Die Groenriviermond-vuurtoring is 'n vuurtoring aan die Atlantiese Oseaan by Groenriviermond, die monding van die Groenrivier, omtrent 120 km noordwes
  • Die Ou Bluff-vuurtoring, wat ook bekend gestaan het as die Port Natal-vuurtoring, was 'n 24 m (81 voet) hoë, ronde gietystertoring wat op 23 Januarie
  • Die Seal Point-vuurtoring is 'n vuurtoring by Kaap St. Francis, omtrent 30 km van Humansdorp en 100 km van Port Elizabeth. Dit is teen 27,75 meter die
  • Die Kaap Agulhas-vuurtoring is 'n vuurtoring by Kaap Agulhas, die suidelikste punt in Afrika. Die 27 meter hoë ronde toring is wit geverf met rooi strepe
  • Die Voëleiland-vuurtoring is 'n 26 m (85 voet) hoë kliptoring geleë op Voëleiland, Algoabaai, 62 km oos van Port Elizabeth, en is in 1852 in gebruik geneem
  • Die Donkin Hill-vuurtoring is 'n vuurtoring in die Donkin-reservaat in Gqeberha (voorheen Port Elizabeth). Die vuurtoring was in 1861 gebou, was onbeman
  • Die Port Nolloth-vuurtoring is 'n vuurtoring aan die Diamantkus in Port Nolloth aan die Atlantiese Oseaan. Die vuurtoring is in 1909 gebou en bestaan uit
  • Die Hangklip-vuurtoring is by Hangklip op die oostelike punt van Valsbaai in Kaapstad, Suid-Afrika geleë. Die vuurtoring, wat van gewapende beton gemaak
  • Die Milnerton-vuurtoring is 'n vuurtoring aan die Atlantiese Oseaan op die noordoostelike punt van Tafelbaai in die Kaapstadse voorstad Milnerton. Die

Resultate vanaf susterprojekte

Wys (vorige 20 | volgende 20) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).