Wiki Afrikaans 2022: Spesiaal:Soek
AfrikaansVietnameseEnglish

Soekresultate Turkye

Daar is reeds 'n bladsy genaamd "Turkye" op die wiki

  • Turkye (Turks: Türkiye [ˈtyɾcije]), amptelik bekend as die Republiek van Turkye (Türkiye Cumhuriyeti [ˈtyɾcije d͡ʒumˈhuɾijeti] luister (hulp·inligting))
  • 2017 het die Turkse owerhede aanlyn toegang tot Wikipedia in alle tale in Turkye geblokkeer. Die beperkings wat opgelê is hou verband met die 2016-'17-suiwerings
  • Die nasionale vlag van Turkye (Turks: Türk Bayrağı) is op 29 Mei 1936 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n enkele rooi baan met ’n wit ster
  • Die Swabiese Turkye is die grootste Duitse taaleiland in die huidige Hongarye. Dit behels die Duitse vestigingsgebied in die suidelike dele van die Donau-Drau-plaat
  • Turkye erken homoseksualiteit sedert 1993. Homoseksualiteit is sedert 1852 in die Ottomaanse Ryk wettig. Istanboel, 'n stad in Wes-Turkye, is bekend as
  • Turks (kategorie Tale van Turkye)
    die Turkse taal wat die meeste gepraat word. Die meeste sprekers woon in Turkye en Siprus, met kleiner groepe in Irak, Griekeland, Bulgarye, Noord-Masedonië
  • Recep Tayyip Erdoğan (kategorie Presidente van Turkye)
    Augustus 2014 die 12de en huidige president van Turkye. Vanaf 2003 tot 2014 het hy die amp as premier van Turkye beklee en vanaf 2001 tot 2014 was hy die leier
  • .tr (kategorie Turkye)
    .tr is die Internettopvlakdomein vir Turkye. Lys van Internettopvlakdomeine IANA se whois-inligting vir .tr
  • Thracië (kategorie Geografie van Turkye)
    beslaan dele in Bulgarye en Griekeland asook die hele Europese kant van Turkye. In Turkye word dit ook Rumeli genoem. Die naam kom van die Thraciërs, ’n antieke
  • Egeïese See (kategorie Geografie van Turkye)
    de̞n̪iz̪i]) is die deel van die Middellandse See tussen Griekeland in die weste, Turkye in die ooste en Kreta in die suide. In die noorde word dit verbind met die
  • Dardanelle (kategorie Geografie van Turkye)
    Hellespont (Grieks: Ελλήσποντος, Hellespontos), is ’n smal seestraat in Noordwes-Turkye wat die Egeïese See met die See van Marmara verbind. Die Dardanelle is 61 km
  • Prix is op 27 Augustus 2006 op die Istanbul Park-renbaan in Istanboel, Turkye, gehou. Dit was die veertiende wedren van die kampioenskapseisoen. Eerste
  • Grand Prix is op 7 Junie 2009 op die Istanbul Park-renbaan in Istanboel, Turkye, gehou. Dit was die sewende wedren van die kampioenskapseisoen en is deur
  • Grand Prix is op 8 Mei 2011 op die Istanbul Park-renbaan in Istanboel, Turkye, gehou. Dit was die vierde wedren van die kampioenskapseisoen en is deur
  • Grand Prix is op 8 Mei 2011 op die Istanbul Park-renbaan in Istanboel, Turkye, gehou. Dit was die vierde wedren van die kampioenskapseisoen en is deur
  • Izmir (kategorie Nedersettings in Turkye)
    weste van Turkye en het 'n bevolking van 3 606 326 in 2010 gehad. Die stad lê aan die Golf van Izmir en is die tweede grootste hawestad van Turkye. Izmir
  • Grand Prix is op 11 Mei 2008 op die Istanbul Park-renbaan in Istanboel, Turkye, gehou. Dit was die sewende wedren van die kampioenskapseisoen. Die Brasiliaanse
  • Ankara (kategorie Nedersettings in Turkye)
    ([ˈaŋ.ka.ɾa], vroeër bekend as Angora) is sedert 1923 die hoofstad van Turkye en die tweede grootste stad naas Istanboel. Die stad het in 2011 'n bevolking
  • Grand Prix is op 21 Augustus 2005 op die Istanbul Park-renbaan in Istanboel, Turkye, gehou. Dit was die veertiende wedren van die kampioenskapseisoen.
  • See van Marmara (kategorie Geografie van Turkye)
    is die binnelandse see wat die Swartsee met die Egeïese See verbind en Turkye in ’n Europese en Asiatiese deel verdeel. Die Bosporus verbind dit met die

Resultate vanaf susterprojekte

  • تِورْكْسِسْ Van, betreffende die Turke. Van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Turkye. Van, betreffende die Turkse taal. (Tot 1928:) Osmaans, Osmanies, Ottomaans
  • Tayyip Erdogan is die diktator van Turkye. "Hulle het ons daarvan beskuldig dat ons Daesh ondersteun het. Maar nou het hulle hul steun aan terreurgroepe

Wys (vorige 20 | volgende 20) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).