Transvaal

Soekresultate vir

Daar is reeds 'n bladsy genaamd "Transvaal" op die wiki

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Thumbnail for Transvaal
    Transvaal is die informele naam vir een van die onafhanklike republieke wat deur die Voortrekkers tydens die 19de eeu gestig is en amptelik as Zuid-Afrikaansche...
  • Thumbnail for Mpumalanga
    Mpumalanga (aangestuur vanaf Oos-Transvaal)
    beteken, was vroeër bekend as Oos-Transvaal. Behalwe dat dié provinsie uit 'n deel van die ou provinsie Transvaal gekerf is, is dit ook saamgestel uit...
  • Thumbnail for Volkslied van Transvaal
    Volkslied van Transvaal was die volkslied van die onafhanklike Boererepubliek die Zuid-Afrikaansche Republiek wat ook as die Transvaal bekend gestaan...
  • Die Noord-Transvaal was 'n groot geografiese gebied in die voormalige Transvaalprovinsie van Suid-Afrika. Die naam is sedert die demokratisering van Suid-Afrika...
  • Thumbnail for Transvaal-grasaalwyn
    Die Transvaal-grasaalwyn (Aloe davyana) is 'n aalwyn wat voorkom in Gauteng, Noord-Wes, Vrystaat, KwaZulu-Natal, Limpopo en Mpumalanga asook Eswatini...
  • Transvaal-groep (Frans: le Groupe Transvaal) is die naam wat deur die Frans-Switserse argitek Le Corbusier aan 'n groep Suid-Afrikaanse argitekte (onder...
  • Thumbnail for Transvaal-aalwyn
    Die Transvaal-aalwyn (Aloe transvaalensis) is 'n aalwyn wat inheems is aan Gauteng, Noord-Wes, Limpopo en Mpumalanga-provinsies en kom voor van Zeerust...
  • Thumbnail for Posseëls en posgeskiedenis van Transvaal
    posseëls en posgeskiedenis van die Transvaal, voorheen bekend as die Zuid-Afrikaansche Republiek. Die eerste seëls van Transvaal is op 1 Mei 1870 uitgereik....
  • Die Transvaal Scottish is 'n reserwemagregiment in die Suid-Afrikaanse Infanteriekorps van die Suid-Afrikaanse Leër, met hoofkwartier in Johannesburg...
  • Thumbnail for Transvaal-dwergverkleurmannetjie
    Die Transvaal-dwergverkleurmannetjie (Bradypodion transvaalense) is 'n verkleurmannetjie wat inheems is aan Suid-Afrika. Dit word in beboste gebiede in...
  • Thumbnail for Ditsong Nasionale Natuurhistoriese Museum
    Natuurhistoriese Museum, in Paul Krugerstraat, Pretoria, was voorheen bekend as die Transvaal Museum. Die museum is gestig as die Staatsmuseum van die ZAR op 1 Desember...
  • Thumbnail for Curriebeker
    unies wat deelgeneem het was die Westelike Provinsie, Griekwaland-Wes, Transvaal en Oostelike Provinsie. Die eerste toernooi is in Kimberley gehou en is...
  • Curriebeker-toernooi deel. Die span het die Curriebeker reeds 33 keer gewen. 1 Transvaal staan bekend as die Goue Leeus sedert 1998. 2 Uitslag oor twee seisoene...
  • Thumbnail for Zuid-Afrikaansche Republiek
    Die Zuid-Afrikaansche Republiek (ook Transvaal genoem) was 'n onafhanklike republiek wat deur die Voortrekkers noord van die Vaalrivier gestig is. Dit...
  • Thumbnail for Transvaalkolonie
    (Engels: Transvaal Colony) is 'n voormalige kolonie van die Verenigde Koninkryk wat tussen 1902 en 1910 bestaan het. Dit moet onderskei word van "Transvaal" wat...
  • onafhanklikheid van Transvaal verkry het, is Wes-Transvaal (tans die Luiperds) in 1920, Noord-Transvaal (tans die Blou Bulle) in 1938, en Oos-Transvaal (tans die...
  • Thumbnail for Nederduitse Gereformeerde Kerk
    die gebiede wat later bekend sou staan as die Oranje-Vrystaat, Natal en Transvaal. Talle nuwe gemeentes het sodoende ontstaan en die behoefte aan predikante...
  • Gereformeerde Kerk van Transvaal, ook bekend as die "Scouts"-kerk, was ’n kortstondig kerkgenootskap in die destydse Transvaal wat ontstaan het uit lidmate...
  • Thumbnail for Lindiwe Zulu
    Lindiwe Daphney Zulu (* 1 April 1958 in Nhlazatshe, Oos-Transvaal, Suid-Afrika) is 'n Suid-Afrikaanse politikus. Sy is die Suid-Afrikaanse minister van...
  • Die Gedenkteken Nederlanders in Transvaal 1850-1950 (die Hollander Monument) herdenk die bydrae van Kruger se Hollanders en hul nageslag tot in die middel...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Nazi-DuitslandDansElandréSteenkoolSleurkragSuikersiekteLiesbreukLiewe Heksie1991RolprentYstervarkOu Apostoliese KerkCSSSinoniemGoeie VrydagByeboerderyRynhesseDie Stem van Suid-AfrikaHeliosfeerOutismePersNagapieAarde2024 Japannese Grand PrixLugbesoedelingRob HersovWaterpokkiesJo BlackRugbywêreldbeker 2023Cecil John RhodesAntieke EgipteGoogle MapsRepubliek ArtsachGerrie PretoriusVlag van AfghanistanBrandmondsindroomCristiano RonaldoGodAkroniemDoziBoet TroskiePuberteitDieregeluideGewone drolpeerLiturgiese jaarAppelblaarAarde se atmosfeerAnglo-BoereoorlogWladimir PoetinAuschwitz-konsentrasiekampRam (sterreteken)WikiquoteOrganometaalchemieMiljardDemi Lee MoorePornografieMolotofbomPaarl GimnasiumISBNSlag van Cuito CuanavaleLily CarterMarie PentzFinlandLys van kleureWaterhertGeboorteRugbyKunsAsma🡆 More