Temperatuur

Soekresultate vir

Daar is reeds 'n bladsy genaamd "Temperatuur" op die wiki

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Thumbnail for Temperatuur
    'n hoër temperatuur. Temperatuur is een van die belangrikste groothede in die studie van termodinamika. Op 'n mikroskopiese vlak kan temperatuur gedefinieer...
  • Die effektiewe temperatuur van ’n liggaam soos ’n ster of planeet is die temperatuur van ’n swartstraler wat dieselfde algehele hoeveelheid elektromagnetiese...
  • Thumbnail for Kelvin
    Kelvin (kategorie Temperatuur-eenhede)
    SI-eenheid van temperatuur en is een van die sewe SI-basiseenhede. Dit word gedefinieer as 'n 1/273,16 fraksie van die termodinamiese temperatuur van die trippelpunt...
  • standard-/normaalkondisies gewerk word, presies uit te vind wat die verwysingsdruk en -temperatuur is. Tipies word daar gewerk met die volgende: Standaardkondisies (STP):...
  • Thumbnail for Celsius
    Celsius (kategorie Temperatuur-eenhede)
    Grade Celsius (simbool: °C) is 'n SI-eenheid van temperatuur. Die vriespunt van water word as 0 °C gedefinieer en die kookpunt teen 100 °C. 1°C = 274...
  • Die ewewigstemperatuur van ’n planeet is ’n teoretiese temperatuur wat die planeet sou gehad het as dit ’n swartstraler was wat slegs deur sy moederster...
  • viskositeit. Die volume van 'n gas sal verander met veranderinge in die temperatuur en druk soos by benadering beskryf word deur die ideale gaswet. 'n Gas...
  • Thumbnail for Kookpunt
    Die kookpunt van 'n stof is die temperatuur waar dit van 'n vloeistoftoestand na 'n gastoestand deur die hele vloeistofmassa heen verander. 'n Vloeistof...
  • laboratoriumverslae verwys gewoonlik na 'n temperatuur rofweg tussen 18 tot 25 °C. Wanneer 'n navorser die temperatuur van sy eksperiment nie meer akkuraat...
  • stof van 'n vastestof tot 'n vloeistof en omgekeerd te verander. Die temperatuur waarteen hierdie omskakeling van toestand plaasvind word die smeltpunt...
  • Thumbnail for Flitspunt
    Die flitspunt of vlampunt van 'n chemiese stof is die laagste temperatuur waarby die stof genoeg damp afgee om te ontbrand wanneer dit in kontak kom met...
  • lug c, akoestiese impedansie Z teenoor temperatuur °C Die digtheid van gasse is 'n funksie van druk en temperatuur en kan met die idealegaswet bereken word:...
  • spoed in lug varieer afhangende van die atmosferiese toestande; waarvan temperatuur die belangrikste faktor is. Die humiditeit (voggehalte) se effek op die...
  • anders om. Die dampdruk van 'n stof is 'n funksie van die temperatuur. By enige gegewe temperatuur is daar vir 'n bepaalde stof 'n druk waar die damp van...
  • Thumbnail for Toestand van materie
    eerste drie toestande voor. By 'n lae temperatuur word normaalweg 'n vastestof gevorm, by 'n hoër temperatuur 'n vloeistof en by nog hoër temperature...
  • Thumbnail for Stoom
    kantore, skole en hospitale. Die temperatuur waarteen 'n vloeistof in stoom verander hang van die lugdruk af. Die temperatuur van waterdamp, as voorbeeld,...
  • Thumbnail for Hertzsprung-Russell-diagram
    absolute magnitude of helderheid en hul spektraaltipe of effektiewe temperatuur. Verskeie weergawes van die diagram bestaan. Op die vertikale as word...
  • Thumbnail for Irkoetsk-oblast
    lae temperatuur van -25,3 °C. Die somers is warm, maar kort: die gemiddelde hoë temperatuur in Julie is 24,5 °C en die gemiddelde laagste temperatuur 11...
  • kweekhuisgasse in die Aarde se atmosfeer. Hierdie gasse sorg daarvoor dat die temperatuur van die aardoppervlak hoër styg as wat aan 'n kombinasie van die son...
  • Thumbnail for Nama-Karoo
    suid. Die temperatuur wissel met tot 25° C. Die gemiddelde temperatuur in die middel van die somer is hoër as 30 ºC, terwyl die temperatuur in die winter...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LettergreepBoet TroskieJapanGenesisJo BlackNederlandSkilpadAnglo-BoereoorlogSelfieSnoekerSuikersiekteAardverwarmingOu Apostoliese KerkIrma SternKuberkrakerKarpaletonnelsindroomPornografieAnale kankerLys van Afrikaanse skrywersVlekvrye staalLys van myne in Suid-AfrikaReënspinnekopWerkwoordBosluisbytkoorsE-posBeroerteKlem-in-die-kaakLys van chemiese elemente volgens atoomgetalSwawelVisDiamantLewerNatuurbewaringLeestekenMenseregteKlimaatMeningsverskil oor aardverwarmingLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameVaginaAustraliëOnbemande vliegtuigISimangaliso-vleilandparkKommaMeervoudPlantByeboerderyWetenskaplike klassifikasieHartaanvalSeptimius PicturesSomerDokterSpaansVoegwoordCarles PuigdemontRob HersovSoweto-opstandJeugdagSatellietYsterKwaZulu-NatalNatuurlike hulpbronVioolDepressie (gemoedstoestand)InsekHerfsHondUilVermenigvuldiging2024LongSan FranciscoGriepAngina pectorisLys van kleure🡆 More