Spermsel

Soekresultate vir

Daar is reeds 'n bladsy genaamd "Spermsel" op die wiki

  • Thumbnail for Spermsel
    die Griekse woorde σπέρμα, "saad", en ζῷον, "lewende wese". Die menslike spermsel is haploïed en bevat dus slegs die helfte soveel chromosome as die liggaamselle...
  • Thumbnail for Sigoot
    bevrugtingsproses tussen twee haploïede selle – ’n eiersel (’n vroulike gameet) en ’n spermsel (’n manlike gameet) – wat saamsmelt om ’n enkele diploïede sel te vorm...
  • Thumbnail for Eiersel
    beweeg nie en is baie groter as die beweeglike spermsel (dit is met die blote oog sigbaar). Wanneer ’n spermsel ’n eiersel bevrug, word ’n diploïed (die sigoot)...
  • Thumbnail for Gameet
    ovum) – en die manlike organisme die kleiner paddavisagtige gameet – die spermsel. Dit is ’n voorbeeld van anisogamie of heterogamie, wanneer die manlike...
  • Thumbnail for Eierstok
    beweeg dit deur die eierleier tot in die baarmoeder, waar dit deur ’n spermsel bevrug kan word. Daar is ’n eierstok aan elke kant van die liggaam. Die...
  • Thumbnail for Rooiwier
    versmelting van 'n onbeweeglike eiersel en ’n beweeglike spermsel). Die manlike geslagsel (spermsel) beweeg nie met flagella (sweephare) nie, maar dryf saam...
  • Thumbnail for Ploïdie
    getal chromosome in die kern van ’n biologiese sel. ’n Gameet (eier- of spermsel) bevat gewoonlik ’n volle stel chromosome wat ’n enkele kopie van elk van...
  • laasgenoemde geval is daar gewoonlik sprake van 'n klein, beweeglike manlike spermsel en ʼn groot, onbeweeglike vroulike eiersel, By die mens en by diere word...
  • deur die eierstok van ’n vrou vrygestel word, binnegedring word deur die spermsel van ’n man. Die daaropvolgende sigoot ontwikkel deur mitose en seldifferensiasie...
  • Thumbnail for Embrio
    gevolg is van die bevrugting van die vroulike eiersel deur die manlike spermsel. By plante, diere en sommige protiste sal die sigoot begin verdeel deur...
  • Thumbnail for Meiose
    getal chromosome bevat, dus 23 (n). Wanneer twee gamete (’n eier- en ’n spermsel) versmelt, is die sigoot wat ontstaan weer eens diploïed (2n), met die...
  • Thumbnail for Testikel
    die testikels in die menslike liggaam. Spermatogenese Vasektomie Penis Spermsel Urologie Scrotal Asymmetry: Right-Left and the scrotum in male sculpture""Archived...
  • Thumbnail for Swangerskap
    eier in haar baarmoeder dra. Na geslagsgemeenskap word 'n eiersel deur 'n spermsel bevrug en die eier ontwikkel tydens die swangerskap tot 'n embrio en dan...
  • Thumbnail for Chromosomale afwyking
    meeste chromosoomafwykings vind plaas as 'n ongeluk in die eiersel of spermsel, en daarom is die anomalie in elke sel van die liggaam teenwoordig. Sommige...
  • Thumbnail for Naaksadiges
    grootste een met die eiersel saamsmelt om die sigoot te vorm. Die ander spermsel degenereer. Die bevrugte eiersel (sigoot) ondergaan nou verskeie kerndelings...
  • Thumbnail for Sikadeë
    dring hulle binne, terwyl die trilhaarkrans agtergelaat word. Wanneer die spermsel by die eiersel kom, vind versmelting plaas en die bevrugte eiersel (sigoot)...
  • Thumbnail for Lewermos
    en die sigoot, wat gevorm word deur die samesmelting van ʼn eier- en 'n spermsel, is die begin van die sporofietgenerasie. Dit ontwikkel in 'n embrio, wat...
  • regte toestand om 'n bevrugte ovum te kan ontvang. Indien die ovum met 'n spermsel, van die manlike geslag, versmelt het (bevrug is), sal dit binne die baarmoederwand...
  • (epigenie). Eers in 1875, toe daar vir die eerste keer waargeneem is hoe 'n spermsel ʼn viseier binnedring, het 'n beter begrip ontstaan van die voortplantingsproses...
  • word — maar hulle bevat slegs een kopie van elke tipe geen. 'n Eiersel en spermsel kom dan bymekaar en vorm 'n volledige stel gene. Die gevolglike nageslag...

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Anale kankerCorioliskragAngssteuringJohannes HahnJuan Antonio VillacañasLyfstraf in skoleWes-KaapMondKolonoskopieNierversakingRekenaarReënspinnekopJeugdagKunsmatige algemene intelligensieVliegtuigWitrenosterTeam Fortress 2TelefoonWolfWerkersdagPrimêre sektor van die ekonomieMielieLemoenGetalWikiquoteAfrikaanse WikipediaSpysverteringstelselGoogle MapsSeisoenSkerpioenBewussynOogproblemeMiltRumatiekGalileo GalileiToutrekVarkgriepErektiele disfunksieCarles PuigdemontVryheidsdagLys van myne in Suid-AfrikaNeonLetterkundeViëtnamPoesChristendomBoomSharpeville-slagtingTegnologieWebjoernaalLys van visseEkostelselLuiperdBevolkingsafnameMaanAdolf HitlerDaggaBoelieryEugenetikaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024PlantAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeAgtergrond (narratief)Fiela se kindKookpuntKimberleyBek-en-klouseerJode in Suid-AfrikaVarkWoordeboek van die Afrikaanse TaalPampoentjiesBelgiëGevolge van aardverwarming op oseaneSonnestelselTrappe van vergelykingVigsArmoede🡆 More