Soekresultate vir
Daar is reeds 'n bladsy genaamd "Perseus" op die wiki
Die naam Perseus kan verwys na: Perseus (mitologie), ’n held in die Griekse mitologie. Perseus (sterrebeeld), ’n sterrebeeld in die noordelike hemelruim... |
Vir ’n artikel oor die mitologiese held, sien Perseus (mitologie). Perseus is ’n sterrebeeld in die noordelike hemelruim. Dit is een van die 48 konstellasies... |
Perseus (Grieks: Περσεύς) was ’n held in die Griekse mitologie. Hy was die seun van Zeus en is veral bekend daarvoor dat hy die Gorgo Medusa doodgemaak... |
Die Perseus-arm is een van die twee groot spiraalarms van die Melkweg. Die ander een is die Scutum–Centaurus-arm. Die Melkweg is ’n staafsterrestelsel... |
Die Perseus-sterrestelselswerm (Abell 426) is ’n sterrestelselswerm in die sterrebeeld Perseus. Dit het ’n rooiverskuiwing van 5 366 km/s en ’n deursnee... |
Die Perseus-Pisces-superswerm (SCl 40) is een van die grootste bekende strukture in die sigbare heelal. Selfs op ’n afstand van 250 miljoen ligjare strek... |
Perseus was die kodenaam van 'n hipotetiese Sowjet-atoomspioen wat, indien dit werklik was, na bewering die nasionale veiligheid van die Verenigde State... |
Die Perseus-Pegasus-filament is ’n galaktiese filament wat die Perseus-Pisces-superswerm bevat en sowat ’n miljard ligjare lank is. Dit lê langs die... |
Gorgo (afdeling Perseus en Medusa) hulle suster, Medusa, sterflik is. Sy word eindelik deur die mitiese held Perseus onthoof. Vanweë hulle voorkoms en die legende daaraan verbonde, is beelde... |
mitologie is Perses (Antieke Grieks: Πέρσης) die seun van Andromeda en Perseus. Volgens Plato is hy die voorouer van die Perse. Xerxes het gepoog om die... |
Autenrieth, A Homeric Dictionary, deur Perseus; Are, Henry George Liddell, Robert Scott, A Greek-English Lexicon, deur Perseus Marnamai, Henry George Liddell... |
George Liddell, Robert Scott, πατριάρχης, A Greek-English Lexicon, on Perseus (en) patriarchy Geargiveer 28 Oktober 2010 op Wayback Machine, on Oxford... |
hemelruim geplaas. In die Griekse mitologie word Andromeda deur die held Perseus gered uit die kloue van Ketos, 'n seemonster, waaraan sy geoffer is omdat... |
Geredigeer vir Perseus. New York: Random House, Inc. Random House Inc., 1942 herdruk. http://www.perseus.tufts.edu/hopper/text?doc=Perseus%3Atext%3A1999... |
neem toe sedert die 1960's. Apteek Geneesmiddel Crane, Gregory R. "Perseus 4.0 (Perseus Hopper)". Besoek op 19 Januarie 2014. Hierdie artikel is ’n saadjie... |
Press; William Heinemann, Ltd. "Aanlyn weergawe". Perseus Digital Library. Homeros. "aanlyn". Ilias. Perseus Digital Library. 23.83–92. Finlay, Robert (1980)... |
Perseïdes (kategorie Perseus (sterrebeeld)) genoem omdat dit lyk of hulle vanaf ’n sentrale punt in die sterrebeeld Perseus kom. Die wolk van meteoroïdes wat die Perseïdes veroorsaak, strek oor die... |
hemelewenaar geleë en is genoem na die prinses in die Griekse mite van Perseus wat aan ’n rots vasgeketting is sodat ’n seemonster haar kon eet. Die sterrebeeld... |
kompleks uit vyf dele: Die Pisces-Cetus-superswerm Die Perseus-Pegasus-ketting, wat die Perseus-Pisces-superswerm insluit Die Pegasus-Pisces-ketting Die... |
Algol (kategorie Perseus (sterrebeeld)) β Per of die Duiwelster genoem) is ’n helder ster in die sterrebeeld Perseus. Dit is een van die bekendste verduisterende dubbelsterre en die eerste... |