Wiki Afrikaans 2022: Carles Puigdemont
AfrikaansVietnameseEnglish

Soekresultate Oos

Daar is reeds 'n bladsy genaamd "Oos" op die wiki

  • Oos is een van die vier hoof windrigtings. Die ander hoof windrigtings is: noord, suid en wes. Oos is direk teenoorgesteld van wes, soos suid die teenoorgestelde
  • Koördinate: 32°S 27°O / 32°S 27°O / -32; 27 Die Oos-Kaap (Engels: Eastern Cape, Xhosa: IPhondo yaMpuma-Koloni) is een van die nege provinsies van Suid-Afrika
  • Oos-Asië Oos-Asië is 'n geografiese subgebied in die ooste van Asië wat op verskillende maniere gedefinieer kan word en wat met die verander het. Dit wissel
  • Oos-Londen (Engels: East London, Xhosa: eMonti) is 'n stad in die Oos-Kaapprovinsie van Suid-Afrika. Dit het sowat 267 000 inwoners (volgens die 2011-sensus)
  • Die Oos-Slawiese tale is een van die drie subgroepe van Slawiese tale, wat tans in Oos-Europa gepraat word. Dit is die groep met die grootste getal sprekers
  • Barkly-Oos is 'n dorp in die provinsie Oos-Kaap sowat 116 km suidoos van Aliwal-Noord. Dit is in 1874 aangelê op die plaas Rockey Park en genoem na sir
  • Riebeek-Oos (Engels: Riebeek East) is 'n dorpie in die geskiedkundige landdrosdistrik Albanie (vroeër die Zuurveld) in die provinsie Oos-Kaap van Suid-Afrika
  • Die Oos-Chinese See (Chinees: 東海/東中國海, pinyin: Dōng Hǎi, letterlik: "Oostelike See"; Koreaans: 동중국해/東中國海; Japannees: ひがしシナかい) is 'n see van die Stille
  • Middledrift of Middeldrift) is 'n nedersetting 90 km noordwes van Oos-Londen in die Oos-Kaapprovinsie van Suid-Afrika. Dit is geleë in die Raymond Mhlaba
  • Die Oos-Germaanse tale is 'n sub-groep van die Indo-Europese tale, in die Germaanse familie. Dit was in Europa, spesifiek tussen die Oder- en Wislariviere
  • Cambridge is 'n voorstad van Oos-Londen, in die Oos-Kaap Provinsie van Suid-Afrika. Dit val onder beheer van die Buffalo City Metropolitaanse Munisipaliteit
  • Die nasionale vlag van Oos-Timor is op 20 Mei 2002 in gebruik geneem. Die vlag vertoon twee driehoeke teen die vlagpaalkant, ’n swart driehoek met ’n
  • dorp in die Oos-Kaapse munisipaliteit Buffalo City (wat onder meer Oos-Londen en King William's Town insluit). Die dorp, wat halfpad tussen Oos-Londen en
  • Somerset-Oos is 'n dorp in die Oos-Kaap in die Kaapse Middellande aan die voet van die boomryke Boschberg, 185 km noord van Port Elizabeth en 820 meter
  • Die vlag van Oos-Turkestan, Oeigoeristan of Oos-Turkmenistan, ook bekend as Kök Bayraq (Oeigoers: كۆك بايراق, Көк Байрақ, letterlik: "blou banier") is
  • Die Oos-Afrikaanse krieketspan was ’n krieketspan wat die lande Kenia, Tanzanië, Uganda en Zambië verteenwoordig het. Oos-Afrika was dus een van die “nasionale”
  • Die Oos-Afrika-veldtog (Duits: Erster Weltkrieg in Ostafrika, Engels: East African Campaign) was 'n reeks veldslae en guerilla-aksies wat in Duits-Oos-Afrika
  • Oos-Timor (Portugees: Timor-Leste, Tetoem: Timor-Lorosae), amptelik die Demokratiese Republiek Oos-Timor (Portugees: República Democrática de Timor-Leste
  • Bellevue-Oos is 'n voorstad van Johannesburg in Suid-Afrika. Dit is 'n klein woongebied wat aan die oostekant van Bellevue geleë is. Bellevue is in 1889
  • Oos-Afrika of Oostelike Afrika is die oostelike gedeelte van die kontinent van Afrika. Die gebied sluit die lande Comore-eilande, Djiboeti, Eritrea, Ethiopië

Resultate vanaf susterprojekte

Wys (vorige 20 | volgende 20) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).