Wiki Afrikaans 2022: Spesiaal:Soek
AfrikaansVietnameseEnglish

Soekresultate Materie

Daar is reeds 'n bladsy genaamd "Materie" op die wiki

  • Materie of stof is die bousteen waaruit die (waarneembare) wêreld opgebou is. Alle materiële dinge is uit materie geskep. Dit is met ander woorde alles
  •    Hierdie artikel behoort versmelt te word met Toestand van materie. In die fisiese wetenskappe is 'n fase 'n gebied in ruimte ('n termodinamiese stelsel)
  • Donker materie is in astrofisika en kosmologie ’n hipotetiese soort materie om ’n groot deel van die algehele massa van die heelal te verklaar. Dit kan
  • te word met Fase (materie). Die toestand van materie is die toestand waarin 'n stof hom bevind. Die begrip van toestand van materie is nou verwant aan
  • Ontaarde materie, of gedegenereerde materie, is materie wat so deur swaartekrag saamgepers word dat die teendruk van die materiedeeltjies, wat deur die
  • organismes en hul nie-lewende omgewing is uit materie opgebou. In lewende organismes bestaan hierdie materie uit 'n groot verskeidenheid chemiese stowwe
  • die swerm bymekaar te hou nie. Die onsigbare materie wat daarvoor verantwoordelik is, word donker materie genoem, en omdat dit nie regstreeks waarneembaar
  • hul massamiddelpunt. Die begeleidende ster kan materie oordra aan die kompakte voorwerp en dié materie stel energie vry in die vorm van X-strale. ’n Swaar
  • alles wat fisies bestaan: ruimte en tyd in hul geheel; alle vorms van materie, energie en momentum, asook die fisiese wette en konstantes wat hulle bepaal
  • 'n Termodinamiese stelsel is 'n toestel of kombinasie van toestelle wat materie bevat en wat bestudeer word. Die woord toestel kan hier baie ruim geïnterpreteer
  • 'n Vaste stof is 'n fase van materie wat gekenmerk word deur weerstand tot vervorming en veranderinge in volume. In die fisika word daar na vaste stowwe
  • sterrekunde ’n alternatiewe teorie vir donker materie en donker energie tesame. Volgens dié teorie is donker materie en energie nie aparte fisiese verskynsels
  • bel of borrel in die ruimte wat deur die sonwind in die interstellêre materie (die waterstof en helium wat die sterrestelsel deurdring) "blaas". Alhoewel
  • en soort materie in die heelal. Die vier moontlike soorte materie staan bekend as koue donker, warm donker, hete donker en barioniese materie. Kosmiese
  • kernkrag, maar nie swaartekrag nie) en die elementêre deeltjies wat alle materie vorm, beskryf word. Eksperimente het aangedui dat dié teorie in ooreenstemming
  • skeikunde is die wetenskap van materie en die interaksie daarvan met energie. As gevolg van die wye verskeidenheid materie (wat meestal atomies is), is
  • energie vir die oerknalontploffing vandaan gekom het nie). Omdat alle materie massa besit en daarom gravitasie tot gevolg het, behoort die heelal na
  • al die kwarke, ’n soort elementêre deeltjie, en ’n hoofbestanddeel van materie. Saam met die afkwark vorm dit die neutrone (een opkwark, twee afkwarke)
  • al die kwarke, ’n soort elementêre deeltjie, en ’n hoofbestanddeel van materie. Saam met die opkwark vorm dit die neutrone (een opkwark, twee afkwarke)
  • of qi bestaan as 'n krag wat onafhanklik van materie is, of qi uit materie kom, of andersom, of materie is afkomstig van qi. Sommige Boeddhiste en Taoiste

Resultate vanaf susterprojekte

Wys (vorige 20 | volgende 20) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).