Wiki Afrikaans 2022: Carles Puigdemont
AfrikaansVietnameseEnglish

Soekresultate Kuba

Daar is reeds 'n bladsy genaamd "Kuba" op die wiki

  • Kuba (Spaans: Cuba, [ˈkuβa]), amptelik die Republiek Kuba (Spaans: República de Cuba, [re'puβlika ðe ˈkuβa]), is 'n eilandstaat in die Amerikas en bestaan
  • Die nasionale vlag van Kuba is op 20 Mei 1902 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n rooi gelykbenige driehoek aan die vlagpaalkant met ’n vyfpuntige
  • Kuba is verdeel in 15 provinsies en een munisipaliteit met spesiale status: Pinar del Río Artemisa La Habana Mayabeque Matanzas Cienfuegos Villa Clara
  • Golf van Meksiko (kategorie Geografie van Kuba)
    deur die Floridastraat tussen Florida en Kuba met die Atlantiese Oseaan en deur die Straat van Yucatan tussen Kuba en Yucatan met die Karibiese See verbind
  • Fidel Castro (kategorie Presidente van Kuba)
    November 2016 in Havana) was van 1959 tot 2008 die kommunistiese leier van Kuba. Hy was bekend vir sy militêre drag en lang baard. Castro het die eiland
  • Miguel Díaz-Canel (kategorie Presidente van Kuba)
    die 19de president van Kuba. Hy is op 19 April 2018 ingesweer. Lys van presidente van Kuba Lys van eerste ministers van Kuba Biografie deur CIDOB (in
  • Camagüey (provinsie) (kategorie Provinsies van Kuba)
    in Kuba met 'n oppervlakte van ongeveer 15 400 vk km. Die provinsie se hoofstad, Camagüey, het vandag sowat 320 duisend inwoners. Provinsies van Kuba Oficina
  • Spaans-Amerikaanse Oorlog (kategorie Geskiedenis van Kuba)
    die Rewolusie in die Filippyne en Kuba begin het en op 12 Augustus 1898 met die anneksasie van die Filippyne, Guam, Kuba en Puerto Rico deur die Verenigde
  • Cienfuegos (provinsie) (kategorie Provinsies van Kuba)
    in Kuba met ongeveer 400 000 inwoners. Die provinsie se hoofstad, Cienfuegos, het vandag 'n bevolking van 164 duisend inwoners. Provinsies van Kuba Oficina
  • .cu (kategorie Kuba)
    .cu is die agtervoegsel van domeinname van Kuba. Lys van Internettopvlakdomeine ISO 3166-2:CU (en) IANA se whois-gegewens vir .cu (en) Voorwaardes vir
  • Granma (provinsie) (kategorie Provinsies van Kuba)
    suidelike Kuba met ongeveer 830 000 inwoners. Die provinsie se hoofstad, Bayamo, het vandag 'n bevolking van 222 duisend. Provinsies van Kuba Oficina Nacional
  • Havana (kategorie Nedersettings in Kuba)
    Havana (Spaans: La Habana) is die hoofstad van Kuba. Die stad is op 25 Augustus 1515 deur die Spanjaarde onder Diego Velázquez de Cuéllar as Villa de San
  • Las Tunas (provinsie) (kategorie Provinsies van Kuba)
    in Kuba met ongeveer 535 000 inwoners. Die provinsie se hoofstad, Las Tunas, het vandag 'n bevolking van 170 duisend inwoners. Provinsies van Kuba Oficina
  • Mayabeque (provinsie) (kategorie Provinsies van Kuba)
    Mayabeque is 'n provinsie in westelike Kuba met ongeveer 381 000 inwoners. Die provinsie se hoofstad, San José de las Lajas, het vandag 'n bevolking van
  • Pinar del Río (provinsie) (kategorie Provinsies van Kuba)
    Pinar del Río is 'n provinsie in westelike Kuba met ongeveer 592 000 inwoners. Dit is die mees westelike van die land se 15 provinsies. Die provinsie se
  • Matanzas (provinsie) (kategorie Provinsies van Kuba)
    Matanzas (uitgespreek [maˈtansas]) is 'n provinsie in Kuba met ongeveer 690 000 inwoners. Dit is ten opsigte van sy oppervlakte die tweede grootste provinsie
  • Villa Clara (provinsie) (kategorie Provinsies van Kuba)
    Villa Clara is 'n provinsie in westelike Kuba met ongeveer 803 000 inwoners. Dit grens aan die Atlantiese Oseaan in die noorde. Die provinsie se hoofstad
  • Artemisa (provinsie) (kategorie Provinsies van Kuba)
    Artemisa is 'n provinsie in westelike Kuba met ongeveer 500 000 inwoners. Die provinsie se hoofstad, Artemisa, het vandag 'n bevolking van 81 duisend inwoners
  • Guantanamobaai (kategorie Geografie van Kuba)
    'n baai geleë in die Guantanamoprovinsie aan die suidoostelike kant van Kuba. Dit huisves die grootste hawe aan die suidekant van die eiland, en word
  • Fulgencio Batista (kategorie Presidente van Kuba)
    Zaldívar (1901 – 1973) was 'n Kubaanse president en diktator. Hy regeer Kuba van 1934 tot 1959, aanvanklik deur marionet-presidente, later deur homself

Resultate vanaf susterprojekte

  • Dominikaanse Republiek, Ecuador, Ekwatoriaal-Guinee, Guatemala, Honduras, Kuba, Mexiko, Nicaragua, Panama, Paraguay, Peru, Salvador, Spanje, Uruguay en

Wys (vorige 20 | volgende 20) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).