Klade

Soekresultate vir

Daar is reeds 'n bladsy genaamd "Klade" op die wiki

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Thumbnail for Klade
    ’n Klade (van die Griekse woord κλάδος klados, "tak") is ’n term uit die kladistiek (’n wetenskaplike stelsel vir die indeling van biologiese organismes)...
  • ’n Basale klade is in filogenetika en kladistiek ’n klade wat vroeg binne ’n grotere klade aftak en die sustertakson is van ’n duidelike spesieryker hooftak...
  • Thumbnail for Asterids
    Asterids is 'n naam wat in die APG II-stelsel (2003) ingevoer is om 'n klade van blomdraende plante ('n monofiletiese groep) te beskryf. Dit is een van...
  • Thumbnail for Eudicots
    Die nuwe tweesaadlobbiges of eudicots is 'n monolitiese klade van blomdraende plante. Die "kern educots" staan as gevorderde tweesaadlobbiges bekend,...
  • Thumbnail for Rosids
    Rosids is 'n groot klade van blomdraende plante. Die klade omvat ongeveer 70 000 spesies, meer as 'n kwart van alle bedeksadiges (Angiospermae). Dit word...
  • Thumbnail for Archosauromorpha
    Archosauromorpha (Grieks vir "heersende akkedisvorms") is ’n infraklas of klade van Diapsida-reptiele wat tydens die Laat Perm vir die eerste keer hul verskyning...
  • Thumbnail for Neoaves
    Neoaves (afdeling Klade)
    Die Neoaves is 'n klade van voëls waartoe byna alle voëlspesies behoort, behalwe eendvoëls (dit wil sê eende, swane en ganse), hoenders, en die loopvoëls...
  • Thumbnail for Dinosauriformes
    Dinosauriformes is ’n klade Archosauria-reptiele wat die dinosourusse en hul naaste verwante insluit. Alle lede van Dinosauriformes word deur sekere eienskappe...
  • Thumbnail for Ewehoewiges
    ("herkouers en walvisagtiges") Klade Cetancodontamorpha Klade Cetacea (walvisagtiges) Familie Hippopotamidae (seekoeie) Klade Ruminantia (herkouers) Infraorde...
  • Thumbnail for Protostomia
    (diere). Dit is ’n sustersklade van Deuterostomia; saam vorm hulle die klade Nephrozoa. Die posisie van die Chaetognata is nie heeltmal duidelik nie...
  • Thumbnail for Tetanurae
    Tetanurae, of "stywesterte", is ’n klade dinosourusse wat die meeste teropodes, ook voëls, insluit. Hulle het in die Vroeë of Middel-Jura hul verskyning...
  • Thumbnail for Deuterostomia
    sustersklade van Protostomia; saam vorm hulle die klade Nephrozoa. Deuterostomia is ’n takson van die klade Bilateria in die subkoninkryk Eumetazoa. Hulle...
  • Thumbnail for Laurasiatheria
    navorsing plaas groot vraagtekens of hierdie groepe natuurlike monofiletiese klade genoem kan word. Hulle is eintlik asbliktaksons. Van die Cimolesta is spesies...
  • Thumbnail for Fabales
    Fabales is 'n orde van blomdraende plante wat hoort tot die klade Eudicots. Angiosperm Phylogeny Group (2009). "An update of the Angiosperm Phylogeny...
  • Thumbnail for Obazoa
    Obazoa (Brown et al., 2013) is 'n voorgestelde suster-klade van Amoebozoa (wat saam Amorphea vorm). Obazoa bestaan uit Breviatea, Apusomonadida en Opisthokonta...
  • Thumbnail for Filozoa
    is as aan swamme of Mesomycetozoa). Dit groepe is tans toegewys aan die klade Filozoa: Groep Filasterea - onlangs geskep om die genera Ministeria en Capsaspora...
  • Thumbnail for Lessemsauridae
    Lessemsauridae is ’n familie of klade van vroeë souropode-dinosourusse wat in die Trias en Jura van Suid-Afrika en Argentinië voorgekom het. In ’n filogenetiese...
  • Thumbnail for Coelurosauria
    Coelurosauria (Grieks vir "holstertakkedisse") is die klade wat alle teropode-dinosourusse omvat wat nader verwant aan voëls is as aan karnosouriërs....
  • Thumbnail for Sauropodomorpha
    die Griekse woorde vir "akkedispoot-vorms") is ’n uitgestorwe suborde of klade van plantvretende dinosourusse met lang nekke wat tot die orde Saurischia...
  • Thumbnail for Maniraptora
    Maniraptora ("handgrypers") is ’n klade Coelurosauria-dinosourusse wat die voëls asook die nie-vlieënde dinosourusse insluit wat nader verwant was aan...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GedigWortelDiarreePeniskankerLys van lande volgens bevolkingWallisOu Apostoliese KerkFacebookSelfstandige naamwoordGNU-lisensie vir vrye dokumentasieMenslike skeletPornografiese akteurSkilpadNamibiëKarlien van JaarsveldLika BerningRugbywêreldbeker 2023Gewone luislangSeksKolorektale kankerTonnels van Củ ChiGeografie van Suid-AfrikaPoleWikimedia-stigtingVlag van AfghanistanBloutongsiekteGalblaasInstagramAalwynErfenisdag (Suid-Afrika)VarkParysJoodse kalenderOraniaJohan StemmetRussiesLys van kleureTegnologiePuberteitSuurstofKunsJan van RiebeeckSarah Rose KarrJagluiperdKatSally EsterhuizenSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024MosambiekMuskeljaatkatKleinkolmuskeljaatkatCarles PuigdemontEuropese RugbykampioenskapNardusProstaatkankerEucalyptusEreksieOrganometaalchemieLys van Suid-Afrikaanse skrywersDachshundMoslemTuberkuloseVrymesselaryNagapiePublieke domeinSendelingposisie🡆 More