Kaspiese See

Soekresultate vir

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Thumbnail for Kaspiese See
    Die Kaspiese See (Azerbeidjans: Xəzər dəniz; Kasaks: Каспий теңізі; Persies: دریای خزر/دریای مازندران; Russies: Каспийское море; Turkmeens: Hazar deňizi)...
  • Thumbnail for Geografie van Azerbeidjan
    Kaspiese See. Dit strek van die Groot Kaukasus-bergreeks in die noorde tot by die Ararat-hooglande in die suidweste en die kusgebied van die Kaspiese...
  • Thumbnail for Oeralrivier
    en eindig in die Kaspiese See. Sy totale lengte is 2 428 km. Die Oeral en die Wolga is van die grootste riviere wat in die Kaspiese See loop. Die rivier...
  • Thumbnail for Kalmikiese Steppe
    is ’n steppe van ongeveer 100 000 km² aan die noordwestekant van die Kaspiese See. Dit word begrens deur die Wolga in die noordooste, die Manitsj in die...
  • Thumbnail for Oossee
    Oossee (aangestuur vanaf Baltiese See)
    ooste via die Newarivier met die Wolga-rivier, die Wit-, Swart- en die Kaspiese See verbind. Soutwater uit die Noordsee en soetwater uit riviere vermeng...
  • Thumbnail for Noordoos-Kaukasiese tale
    die Midde-Ooste. Hulle word soms "Kaspiese tale" genoem omdat die streke waar hulle gepraat word, aan die Kaspiese See lê – in teenstelling met die naam...
  • Thumbnail for See
    sodat die see as een groot massa water beskou kan word, wat ongeveer 71 % van die aarde se oppervlakte beslaan. Die Kaspiese See en die Dooie See is egter...
  • – die grootste hiervan is die Kaspiese See. Ander moderne voorbeelde sluit in die Persiese Golf en die Suid-Chinese See. Hierdie artikel is ’n saadjie...
  • Thumbnail for Wolga
    Met sy begaanbare kanale verbind dit Moskou aan die Witsee, Oossee, Kaspiese See, See van Azof en die Swartsee. Hoë vlakke van chemiese besoedeling is tans...
  • Thumbnail for Russiese Ryk
    die ryk geskei. Dié laagte het in Post-Plioseense tye die See van Azof met die Kaspiese See verbind. Die westelike grens was suiwer konvensioneel: dit...
  • Thumbnail for Baleariese See
    Die Baleariese See (Katalaans en Spaans: Mar Balear) of Iberiese See is 'n see van die Middellandse See tussen die Baleariese Eilande in die suide en Spanje...
  • Thumbnail for Karibiese See
    tropiese see in Sentraal-Amerika, suidoos van die Golf van Meksiko. Die water in die see is deel van die Atlantiese Oseaan. Die Karibiese See is genoem...
  • Thumbnail for Meer
    hiervan is die Dooie See en die Kaspiese See (hoewel die woord "see" in die name voorkom, is hierdie mere en nie seë nie). Dam Oseaan See Li, Leslie (16 April...
  • Thumbnail for Elboers
    (Persies: البرز, Alborz‎) is 'n bergreeks in Noord-Iran net suid van die Kaspiese See. Dit strek in 'n wes-oostelike rigting tussen die grens met Azerbeidjan...
  • Thumbnail for Machatsjkala
    Dagestan, ’n federale deelgebied van Rusland. Dit is aan die weskus van die Kaspiese See geleë. Die bevolking in 2014 was 578 332. Wiki Commons het meer...
  • Thumbnail for Eurasië
    gesien met die skeidslyn langs die Egeïese See, Dardanelle, Bosporus, Swartsee, Kaukasusberge, Kaspiese See, Oeralrivier, en Oeralgebergte. Eurasië se...
  • Thumbnail for Landingeslote land
    Landingeslote land is 'n land sonder direkte seetoegang. Binneseë soos die Kaspiese See en die Aralsee word nie in aanmerking geneem nie. Van die tans 193 lidlande...
  • Thumbnail for Moddervulkaan
    modder uitgespuit. By Bakoe in Azerbeidjan en 'n paar eilande in die Kaspiese See word moddervulkane aangetref waarvan die keëls 300-400 meter bo die omringende...
  • Thumbnail for Araks
    Araks naby Sabirabad in die Koera uit, wat suidwes van Bakoe in die Kaspiese See vloei. Nadat die Vrede van Goelistan as gevolg van die derde Russies-Persiese...
  • Thumbnail for Kantabriese See
    Die Kantabriese See (Frans: Mer Cantabrique, Spaans: Mar Cantábrico) is die suidelike deel van die Golf van Biskaje, 'n see van die Atlantiese Oseaan...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Ingrid JonkerTreinKapitalismePretoriaSeksismeWoordeboekJacques LootsJuraKlimaatveranderingParasitiese siektesGewasboerdery in Suid-AfrikaLys van musiekinstrumenteNederlandEerste WêreldoorlogCounter-Strike 2GeloftedagOlifantNederlandsKoolhidraatFranse RewolusieSuid-Afrikaanse randFinansiële staatVlagterminologieRookgewoonteOu Apostoliese KerkKitaarKewerSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Demografie van Suid-AfrikaSteenkool in Suid-AfrikaSpysverteringstelselVingerseksOntbossingBaälEnsiklopedieLiefdeAtoomVeelvoudige sinLys van bekende Suid-AfrikanersLys van Afrikaanse skrywersLoftus MaraisThe CranberriesKnieMuskietCheslin KolbeVoedingMonopolieVerlede tydSelfvertroueSpelerposisies in rugbyAssonansieNatuurbewaringBeleggingWoordeboek van die Afrikaanse TaalSwaweldioksiedGroepsgebiedewetHorlosieInvloed van vigs op die ekonomieWaterstofAnglisismeLys van elemente volgens simboolNasionale VrouedagVroueregteKlinkerOlimpiese SomerspeleTweede WêreldoorlogBosvarkTelwoordAbstraksie (rekenaarwetenskap)Kaapse VlakteJan van RiebeeckStereotipeLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaPubiese hareCristiano Ronaldo🡆 More