Soekresultate Indo-Europese tale
U mag die bladsy "Indo-Europese+tale" op hierdie wiki skep, maar oorweeg dit om die soekresultate hieronder na te gaan om te bevestig of die onderwerp nie al reeds in 'n bestaande artikel gedek word nie.
- Die Indo-Europese tale sluit sowat 443 (SIL skatting) tale en dialekte wat deur omtrent drie miljard mense gepraat word en die meeste groot taalfamilies
- Die Satem-tale is genoem na die Avestiese woord satəm (honderd). Dit vorm 'n subgroep van die Indo-Europese tale, saam met die Kentum-tale. Veral die oostelike
- Kentum-tale, genoem na die Latynse woord centum (spreek uit as: kentoem), vorm 'n subgroep van die Indo-Europese tale, saam met die Satem-tale. Veral
- Die Indo-Irannese tale vorm die grootste en mees oostelike bestaande tak van die Indo-Europese taalfamilie. Hulle word deur meer as een miljard mense gepraat
- Die Anatoliese tale vorm saam een van die subgroepe van die Indo-Europese taalfamilie. Die oudste bekende Anatoliese woorde is vanaf 1900–1800 v.C. op
- Die Indo-Ariese tale is 'n subfamilie van die Indo-Irannese tale binne die Indo-Europese taalfamilie, saam met die Irannese tale en die Nuristani-tale. Die
- Die Italiese tale is 'n tak van die Indo-Europese tale, wat in die eeue voor Christus in Italië gepraat is. Oskies-Umbries Oskies Umbries Faliskies-Latyn
- Togaars (kategorie Indo-Europese tale)Togaars is een van die mees obskure takke van die Indo-Europese taalgroep. Dit bestaan uit twee tale, Togaars A (Togaars in engere sin – Turfaniaans, Arsi
- Die Fins-Oegriese tale is die taalgroep wat Fins, Estnies en Hongaars insluit – al drie nie-Indo-Europese tale met 'n beduidende aantal sprekers in Europa
- Die Oos-Germaanse tale is 'n sub-groep van die Indo-Europese tale, in die Germaanse familie. Dit was in Europa, spesifiek tussen die Oder- en Wislariviere
- Die Slawiese tale, 'n groep nou verwante tale van die Slawe en 'n subgroep van die Indo-Europese taalfamilie het sprekers in die grootste deel van Oos-Europa
- Die Germaanse tale is 'n groep verwante tale wat 'n tak van die Indo-Europese (IE) taalfamilie vorm. Die gemene voorouer van al die tale waaruit die tak
- geïsoleerde Indo-Europese tale beskryf. Alhoewel hulle Indo-Europese tale is, behoort hulle nie aan 'n bevestigde tak (soos Romaanse, Indo-Irannese, Kelties
- Kelties (aangestuur vanaf Keltiese tale)Keltiese tale is die tale wat afstam van Proto-Kelties. Dit is 'n tak van die Indo-Europese tale wat deur die Kelte gepraat is, een van die eerste Europese groepe
- Sanskrit (kategorie Indo-Ariese tale)is een van die Indo-Europese tale en behoort tot die Indo-Ariese en Indo-Irannese taalgroep. Dit was die klassieke taal van die Indo-Ariese bevolking
- Eerste Germaanse klankverskuiwing (kategorie Germaanse tale)van die Germaanse tale en plofklanke van ander Indo-Europese tale (Grimm gebruik meestal Latyn en Grieks as ander Indo-Europese tale). Tans word die wet
- Die Baltiese tale is 'n subgroep van die Indo-Europese taalfamilie wat deur Baltiese volke in Noordoos-Europa gepraat word. Die Baltiese tale word in twee
- taalfamilie ná die Indo-Europese tale. Dié taalfamilie bestaan uit twee groepe, naamlik die Tibeto-Birmaanse tale en die Chinese tale, vandaar die naam
- taal van Britonies gewees het of geheel en al 'n ander moontlik nie Indo-Europese taal. History of English: A Sketch of the Origin and Development of
- Koers (kategorie Ernstig bedreigde tale)kuršu valoda; Litaus: kuršių kalba) tel onder die Indo-Europese tale, meer spesifiek die Baltiese Tale. Dit is oorspronklik in Koerland (Suid-Letland) en
Resultate vanaf susterprojekte
- Pro∙to-In∙do-Eu∙ro∙pees (taalkunde), (taal) Dié taal waar alle Indo-Europese tale van afstam en wat net uit rekonstruksies bekend is.