Gewerweldes

Soekresultate vir

Daar is reeds 'n bladsy genaamd "Gewerweldes" op die wiki

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Thumbnail for Gewerweldes
    Die hoofgroepe van die moderne gewerweldes is: Die visse Die amfibieë Die reptiele Die soogdiere Die voëls Gewerweldes is 'n deel van die rugstringdiere...
  • Thumbnail for Rugkoorddiere
    Rugkoorddiere of Chordata is 'n filum in die koninkryk Animalia (diere) wat gewerweldes, maar ook ’n groep naverwante ongewerweldes, insluit. Die gemeenskaplike...
  • nie 'n paar subklasse geskep word nie). Daar is sewe klasse van die gewerweldes ('n subfilum van die Chordata). Die klasse word van mekaar onderskei...
  • Thumbnail for Kaakdiere
    Die Gnathostomata of kaakdiere is 'n groep van diere wat tot die gewerweldes (Vertebrata) behoort. Die groep word gekenmerk deur die besit van kraakbeenagtige...
  • Thumbnail for Beenvisse
    Beenvisse (Osteichthyes) is 'n superklas van visse wat aan die filum van die Gewerweldes behoort. Die superklas maak voorsiening vir alle tipe visse waarvan die...
  • Thumbnail for Tand
    klein, verkalkte, wit struktuur wat in die kake (of monde) van baie gewerweldes voorkom en gebruik word om kos af te breek. Sommige diere, veral roofdiere...
  • Thumbnail for Kraakbeenvisse
    Kraakbeenvisse (Chondrichthyes) is 'n superklas visse wat aan die filum van die Gewerweldes behoort. Die superklas maak voorsiening vir alle tipe visse waarvan die...
  • Thumbnail for Reptiel
    Reptiele (lede van die klas Reptilia) is asemhalende, koudbloedige gewerweldes wat se vel met skubbe bedek is en nie hare of vere nie. Moderne reptiele...
  • diversiteit te herstel. Therapsida en Archosauria was die twee belangrikste gewerweldes in dié tyd. ’n Subgroep van die Archosauria, die dinosourusse, het in...
  • Thumbnail for Ongewerweldes
    blyk dat gewerwelde diere uit ongewerwelde diere ontwikkel het, en vorm gewerweldes in vergelyking met ongewerwelde diere 'n minderheid in die diereryk....
  • Thumbnail for Sylyn
    Dit is organe waarmee elektriese impulse waargeneem kan word. Sommige gewerweldes, soos haaie kan moontlik die sylyn gebruik om magnetiese velde waar te...
  • Thumbnail for Dier
    fossielrekord verskyn. Diere kan oor die algemeen in gewerweldes en ongewerweldes verdeel word. Gewerweldes het ’n ruggraat en maak minder as 5% van alle dierespesies...
  • Thumbnail for Teleostei
    sluit 20,000 lewende spesies in. Hulle is, in volgorde van evolusie: gewerweldes (vertebrata), kaakdier-visse (Gnathostomata), beenvisse (Osteichthyes)...
  • geleedpotiges, het die oseane oorheers. Visse, die wêreld se eerste ware gewerweldes, het bly ontwikkel en dié met kake het dalk laat in dié periode hul verskyning...
  • Thumbnail for Deuterostomia
    mond ontwikkel. Daar is drie hoofklades in Deuterostomia: Chordata (gewerweldes en hul verwante) Echinodermata (stervisse, seekomkommers, seekastaiings...
  • Thumbnail for Gebit
    tande, snytande (voor), slagtande (voorhoeke) en kiestande (agter) wat gewerweldes met kake in hulle monde het en waardeur hulle vermag om hulle voedsel...
  • Thumbnail for Synapsida
    299 miljoen tot 251 miljoen jaar gelede, was die sinapsides die grootste gewerweldes op land. Nes die geval was met ander destydse groepe diere, is hul getalle...
  • teen die aanbreek van die Karboon. Amfibieë was hier die oorheersende gewerweldes. Een van dié takke sou eindelik ontwikkel in reptiele, die eerste ten...
  • mosse; 1 190 200 ongewerweldes (insluitende 950 000 insekte); en 57 739 gewerweldes, (insluitende 28 500 visse, 5 743 amfibiese spesies, 8 163 reptiele,...
  • laag selle wat vorm tydens embrio-ontwikkeling. Die drie kiemlae in gewerweldes is besonder goed ontwikkel, maar alle lede van Eumetazoa (diere meer...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Elzette MaarschalkSkisofrenieNag van die lang messeSelKakiebosVaginaJohannesburgBokmakierieFopnuusDemi Lee MooreMusiekRivierAfrikaanse WikipediaKaliumRassismeNylrivier (Suid-Afrika)Orkney Snork NieWieg van die MensdomMIVProstaatkankerMagnesiumStresSuid-Afrikaanse MenseregtekommissieGeweldKookpuntPubiese hareFinansiële staatMiddelmisbruikKlein-KarooHibernasiePoesVoëlWynand StrydomKobus LombardArmoedeverligtingLeah van NiekerkWerkloosheidCovid-19-pandemieIranSias ReineckeGriekse mitologieBonné de BodLys van konsentrasiekampe in Nazi-DuitslandSkaakPrimêre sektor van die ekonomieKameelVerkragtingBosluisbytkoorsAkkedisTandbederfGrootste rampe in Suid-AfrikaKrimpvarkieKatLeierSikloonSelfstandige naamwoordTurksvyHartaanvalRooikatBloedvergiftigingStilleweGautengMenslike seksuele gedragNadia ValvekensDoopVisAborsie in Suid-AfrikaMangelontstekingHeidelberg, GautengYstertydperkStaalAnneli van RooyenEwenaarKarlien van JaarsveldViëtnamoorlog🡆 More