Wiki Afrikaans 2022: Spesiaal:Soek
AfrikaansVietnameseEnglish

Soekresultate Fins

Daar is reeds 'n bladsy genaamd "Fins" op die wiki

  • sien Finne. Fins (suomi [ˈsuomi] luister (hulp·inligting) of suomen kieli [ˈsuomen ˈkieli]) behoort tot die Oosseefinse tak van die Fins-Oegriese tale
  • die Oeraalse taalfamilie. Fins-Oegries het na raming in ongeveer 2500 – 3000 v.C in Fins-Permies en Oegries verdeel. Fins-Permies het weer in ongeveer
  • Die Fins-Wolgaïese tale is 'n subgroep van die Fins-Oegriese tale in die Oeraalse taalfamilie wat van Fins-Permies weggebreek het in ongeveer 2000 v.C
  • Die Fins-Oegriese tale is die taalgroep wat Fins, Estnies en Hongaars insluit – al drie nie-Indo-Europese tale met 'n beduidende aantal sprekers in Europa
  • Die Fins-Samiese tale of Fins-Lappiese tale is 'n deelgroep van die Fins-Oegriese tale in die Oeraalse taalfamilie wat bestaan uit die Oosseefinse tale
  • Karelies (kategorie Fins-Oegriese taalfamilie)
    118 000 mense gepraat word. Karelies behoort tot die Oosseefinse tak van die Fins-Oegriese tale, wat een van die twee subfamilies van die Oeraalse tale verteenwoordig
  • Meänkieli (kategorie Fins-Oegriese taalfamilie)
    Meänkieli of Tornedal-Fins (Sweeds: meänkieli of tornedalsfinska; letterlik ons taal) is 'n Fins-Oegriese taal wat in die Tornedal, 'n vallei van die Sweeds-Finse
  • Komi (kategorie Fins-Oegriese taalfamilie)
    Komi-Sirjeens (Коми кыв, Komi kif), ook bekend as net Komi of Sirjeens, is ’n Fins-Oegriese taal wat gepraat word deur die Komi-volke in die Noordoostelik-Europese
  • Esties (kategorie Fins-Oegriese taalfamilie)
    die Fins-Oegriese tale, en binne die familie tot die Oosseefinse tale. Tot dié groep tale, wat rondom die Finse Golf gepraat word, behoort ook Fins, 'n
  • (hulp·inligting)) behoort tot die Oegriese tak van die Fins-Oegriese taalfamilie, wat ook Estnies, Fins en Samies insluit, en is een van min moderne Europese
  • Noordwes-Asië. Die mees gesproke tale behoort tot die Fins-Oegriese subgroep. Dit sluit in Fins, Estnies, Hongaars en Samies. Saam met die Samojeedse
  • Finne (kategorie AS1-bronne in Fins (fi))
    handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Fins. Die Finne (Fins: suomalaiset, Sweeds: finnar) is 'n Fins-Oegriese nasie en etniese groep inheems aan
  • miljoen mense gepraat word. Dit is 'n onderafdeling van die Fins-Samiese tale wat tot die Fins-Oegriese tak van die Oeraalse taalfamilie behoort. Oosseefins
  • Die Oegriese tale is 'n tak van die Fins-Oegriese taalfamilie. Dit sluit drie tale in naamlik Hongaars, en die twee Ob-Oegriese tale Ostjaaks en Wogoels
  • Die Wolgaïese tale of Fins-Wolgaïese tale is 'n deelgroep van die Fins-Oegriese tale in die Oeraalse taalfamilie wat in die omgewing van die Wolgarivier
  • Åland (Sweeds: Åland, [ˈoːland]; Fins: Ahvenanmaa) is 'n argipel in die Oossee. Dit is geleë by die ingang tot die Botniese Golf en vorm 'n outonome, gedemilitariseerde
  • Ingries (kategorie Fins-Oegriese taalfamilie)
    historiese Ingermanlandgebied in Noordwes-Rusland gepraat word, uit die Fins-Oegriese taalfamilie. In die 1989 Sowjetuniesensus het 820 mense hulle moedertaal
  • Wepsies (kategorie Fins-Oegriese taalfamilie)
    aan Fins en Esties en ook aan Karelies: met die Kareliërs het die Wepse ook nou kulturele bande. Die Oosseefinse tale maak deel uit van die Fins-Oegriese
  • die Fins-Oegriese tale in die Oeraalse taalfamilie. Tradisioneel word Samies as verwant aan die Oosseefinse tale gesien met 'n gemene Proto-Fins-Samiese
  • Karelië (Karelies, Estnies en Fins: Karjala; Russies: Карелия, Kareliya; Sweeds: Karelen) is 'n historiese gebied in Finland en Rusland tussen die Witsee

Resultate vanaf susterprojekte

  • afkomstig uit, behorend tot, eie aan Finland. IPA: [fəns] فِنْسْ (taal) 'n Fins-Oegriese taal met ongeveer 5,3 miljoen sprekers; die amptelike taal van Finland
  • Sweeds (Svenska) · Spaans (Español) · Russies (Русский) · Sjinees (中文) · Fins (Suomi) · Noors (Bokmål) Esperanto · Slowaaks (Slovenčina) · Tsjeggies (Česky) ·

Wys (vorige 20 | volgende 20) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).